@francoisdkoker8: Sonder die converter sou ons nogals aan sie begin gesukkel het #southafricaninamerica #afrikaner #southafricatiktok🇿🇦 #suidafrika #nuus

Francois |Afrikaner in America
Francois |Afrikaner in America
Open In TikTok:
Region: US
Friday 28 August 2026 23:46:54 GMT
5546
133
25
46

Music

Download

Comments

winter_wolf84
WinterWolf :
Hallo Francois. Wat is daai slotte wat n mens vir die tasse kan kry wat die sekurieteid by lughawes voor sleutels het asb?
2026-08-31 18:21:09
1
only.dans___
OnlyDans :
Die probleem is dis 240v vs 110v. Moet nie net n converter Koop nie. Dis die beste manier om jou goed uit te brand teensy dit rated is vir beide 240 en 110
2026-08-29 11:49:16
1
tiaanmproi7
giraffe.botha :
Dis nie net die plug nie…. Maar moenie na my luister nie, eks net n electrician
2026-08-29 00:59:22
1
matewis1230
matewis1230 :
wys ons hoe hy lyk asb
2026-08-29 03:35:22
2
style.translate
Style Translate :
En n multiplug... sodat jy meer as 1 device kan charge/gebruik op n slag
2026-08-29 04:17:09
1
francoisdkoker8
Francois |Afrikaner in America :
Hierdie is wat ek van praat
2026-08-29 01:55:57
0
trevorfun1
user9308432965100 :
I landed today and wow this is awesome you have an idea but no one else has
2026-08-29 00:16:00
0
francoisdkoker8
Francois |Afrikaner in America :
Ja sonder die plug sou ons bietjie gesukkel het want ons chargers en alles was SA plug wat nie pas op USA plugs nie
2026-08-29 00:42:03
0
To see more videos from user @francoisdkoker8, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About