@illandraj_entrepreneur: Net gevoel Ek deel bietjie hoe Ek voel. Julle Ek bid vir julle en glo God gaan deur kom vir ons almal. Make Good Choices With God. #MakeGoodChoices #fyp #livegood #earnindollars #leadership

ILLANDRA JONES
ILLANDRA JONES
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 29 August 2026 15:53:08 GMT
3897
186
50
7

Music

Download

Comments

mogamatalliemabie
Gamat :
Ilandra Thank you for praying for us all. You have a very bright light in you. I see it.
2026-08-29 21:23:28
1
barbrastacey
Barbs | Life & Legacy 🌟 🇿🇦 :
Not been around (did send a whatsapp a while ago) but have thought about you a lot
2026-08-29 20:43:32
0
queenjaninemouton
Janine :
Trust the process babes God is pushing u into your greatness. Just remember to learn the lesson out of the process. Keep the faith. U have a purpose, God is busy with your character
2026-08-29 18:44:46
0
liesl1111
Liesl :
Jy is pragtig! Groot les in networkmarketing.. you can expose them to the opportunity, but you cant guarantee their success.. op die ou end is dit nie vir almal nie. Mense moet die werk in sit, die calls kyk en groei deur personal development. Some will, some wont. Jy kan net soveel doen en jy doen great! We see you xx
2026-08-29 22:14:03
0
msdiva387
Akeefa| Sidehustle :
thnx so so much my dear for keeping All of us in your prayers 🙏 may the Almighty Except your prayers 🙏 & bless you for all the good you 🫵do to so many🫂 Highly appreciated 🙏 ❤️❤️❤️🥹
2026-08-29 22:00:15
0
user5566090034288
Naomi :
Amen sis ons Sal..
2026-08-29 16:20:51
0
lavern7689
Lavern :
Dus waar Illandra. En dit is hartseer. EK voel soe oor my mense wat ook mense moet wen.
2026-08-29 17:00:05
4
a_i_s_h_a__ll
@I$hA :
Jybis die enigste een wat ek altyd hoor praT oor al die affiliates ek sukkle myself want ek raak so kwaad en se sommer ek bly in n arme gebied want die mense wil nie opsign en die mense se dus te veel geld 😌 ek is n Paar maande in kon nog niemand opsign en ek is so skeptical om eers uit te gaan en die fundraising te promote ek vra my gaan die mense my ook afsit want as hulle so negative is sit dit my af .Maar ek Sal nie ophou ek Sal elke maand my geld betaal.
2026-08-29 18:33:59
2
jbm2237
JBM :
Ek Al n jaar in livegood maar voel niks gebeur. Ek het twee mense persoonlik opgesigh en ek sukkel nou Nog Dat hul ook bronze Kan beryk. Maar niemand stel belang Wie ek Al vertel het van livegood. En hul ook Al jaar in livegood. Ek voel so magteloos. En nie een van ons kn Se livegood is nou n game changer vir ons. En ons betaal elke mnd ons subscription. 😡
2026-08-29 21:43:53
1
aneesahlivegood
Aneesah :
🙏🙏you are such an amazing person Ilandra
2026-08-29 23:46:10
0
sandra.arendse7
Sandra Arendse :
Dankie landra dat jy dink en bid vir ons 🥰
2026-08-29 17:27:32
1
debbiepetersen26
Debbie :
dankie Landra waardeer 🥰🙏
2026-08-29 16:46:19
1
sparkle497
Sparkle :
Ilandra jy is so n goeie mens met n goeie hart.Ek waardeer jou 😭😭😭 jyt so baie vimy gedoen.Al is ek nogi da wa ek moet wees nie
2026-08-29 16:56:47
1
pastor.rozane.vis
pastor Rozane Visagie🙏👑👑🙏 :
jy he i goeie hart
2026-08-29 22:04:19
0
alice078269
alice07 :
🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏ILandra!!!nee!!!jy maak my ook nou hartseer joooh!!!'jy doen soe baie vr ons; almal ken of nie jy;s altyd daar!!!Jy;t n goeie hartjie.Baie dankie vrjou liefde 😍😍😍.Dit gan gebeur!!!God is inbeheer vn alles.Ek glo en vertrou!!'dinge sal uitwerk.Ons ganit maak ILandra alles is moontlik.Baie dankie vrjou gebedes 🙏🙏🙏ek waardeer dit baie.Ons ganie vraltyd soe sukkel nie!!'Ons gan een vr een deur-'breek!!!opdie regte-tyd:🥰😇
2026-08-29 21:18:39
0
welcat2026
Singhw :
Amen, dankie vir die omgee vir ons affiliates.
2026-08-29 23:49:52
0
pastor.rozane.vis
pastor Rozane Visagie🙏👑👑🙏 :
ek dink di di Heilige Gees wat me jou praat
2026-08-29 22:05:20
0
pastor.rozane.vis
pastor Rozane Visagie🙏👑👑🙏 :
ek Bid vi jou
2026-08-29 22:07:19
0
veronicajacobs_
Veronica | Digital Coach :
Ons gaan daar uitkom jy doen al reeds baie moet jouself nie so kastei nie❤️💐
2026-08-29 19:14:48
1
margeret.p
MargeretP :
Hi, ek wil ook graag optsign. Kan ek meet info kry asb.
2026-08-30 00:45:25
0
misperl2
Mi$s Pe@rls :
nee jy doen genoeg vi oz en oz sien jo en al is ek ni eers onder jo gesign ni maar jy inspire me nog di hele jaar landra ek weet dit voel ni vi jo so ni ma jy beteken regtig baie vi oz en jy is ni selfish ni ,miet ni so voel ni asb jy is di beste leader wat oz kn hê ek is ni eers in illandra se team .
2026-08-29 19:51:48
1
cherryannej
Cherryann Johnson Mickey :
God is die Kenner van harte jy het a goeie hart🥰
2026-08-29 18:50:56
0
donkortebenekook
Bene kook '021' :
Hi x op gesign onder Nina maa sukkel nog om iemnad op te sign
2026-08-29 19:15:19
0
porschedan11
PorscheDan11 :
dankie Ilandra Vir Al jou bemoedigheid en jou gebedes oor almal 💞 🫂
2026-08-29 21:15:30
0
To see more videos from user @illandraj_entrepreneur, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About