Ai Man... Brain dit wat julle hier gedoen het is net n iets. Die Vocalist is net ook iets Ander....🔥🔥🔥🔥🔥🔥Baie mooi gewerk
2026-09-01 15:33:11
10
Ivan S :
Nee wat hier het die Here self deur gekom met die insig en wysheid vir die regte musiek👏👏👏👏 Dankie Brian en almal
2026-09-18 05:01:33
4
Mercy :
Ek soek ook asb die song 🔥
2026-09-03 17:58:51
6
EDGAR JACOBS :
-Sounds like Min Henoline Morgan's Vocals🥰🔥💯♥️.
2026-09-15 20:08:11
3
delrico23 :
different 😭🔥🔥
2026-08-31 16:50:10
1
Nathan Lewendal :
joh wat gan hier aan🙆♂️?
2026-09-06 21:33:17
4
cassy :
Ai is die pinkster dan nie lieflik
2026-09-17 17:59:43
2
Jakesbull :
liepe aarde iets op n Ander level 🔥🔥
2026-09-13 06:04:33
5
Johnny Booysen :
Amen 🙏 waar kn x koortjie kry broer hey di bloed is die bloed hallelujah prys sy naam
2026-09-15 15:51:18
1
Hans Dilow :
Glory
2026-09-16 21:13:12
2
Felicity Jacobs :
shoooo🔥🔥🔥Lekker man
2026-09-04 10:17:08
2
Ticiano-Menta se MA :
Dus pragtig ooh 🥰
2026-09-03 09:29:46
2
Abri Snyders :
Lanklaas so lekker gejyg❤️🔥🔥.
2026-09-07 19:35:15
2
mrsjkaptein@Botla :
🥰 ai Here dankie vir so n mooi lekker pinkster platvoet liedjie .Hallelujah
2026-09-15 17:47:48
1
Caro :
Ai Here👏👏👏💃💃luister nou al 10 keer op repeat kry net nie genoeg nie👏👏👏
2026-09-04 10:41:21
3
sandra :
👏👏👏👏hallelujah 🙌 👏
2026-09-22 12:28:01
2
028 RGA :
Amen
2026-09-04 17:13:12
2
Oom Ree :
Amen
2026-08-31 16:28:31
1
delrico23 :
different 😭🔥🔥
2026-08-31 16:53:00
5
Pastor Ridge Barendse :
wow something different and powerful
2026-09-02 14:28:36
4
Lolla :
trap in ,trap in ,trap in
2026-08-31 18:04:41
4
Henoline abigail Morgan :
Sjooooee🥺❤️👌🔥🔥🔥
2026-09-07 21:27:04
3
CharlLouw931205 :
Ongelooflik wuh dus net heel iets anders die treffer
2026-09-03 08:19:21
3
Zenhamm :
Here ek prys U..🙌🙌🙌
2026-08-31 22:25:17
3
Bokkie :
Brian Brian Brian, man man man Yoh, kan ek nou so vroemore so lekker koordans. Ek love die lied. Die woorde is all powerful. Baie baie baie baie dankie man. Kyk alles is perfek. May God impart more songs upon you. Blessings
2026-09-03 05:17:00
4
To see more videos from user @brianlotsch, please go to the Tikwm
homepage.