I must confess…that is actually me. Hy MOET by my kom lê 😁😁😁
2026-08-31 19:00:34
3
The Guy Irvin Adams :
😂🤣 Die ou mense was so lmk
2026-08-31 13:17:10
0
@Mahnoor :
yes... then all the kids follow😂😂😂
2026-08-31 15:52:15
0
Taz 786♥️ :
my husband can't even sleep alone during the day 😂
2026-08-31 18:21:08
0
Ms Jansen🌻 :
Wanneer Ek gan le dan moet hy kom le !!!🙄
2026-08-31 15:48:41
12
yolandalewis111 :
Ek se Sommer v my man hy slaap mos Nie met my oë nie🤣
2026-08-31 19:25:40
1
Johan@12 :
Ek Kan Aleen gaan le, maar as mammie kamer toe gaan dan kry ek dai versoek om te Kom Le indie vorm van n opdrag
2026-08-31 17:07:31
4
Mr nobody is a somebody :
lol, as ek gaan le se ek my vrou kom le los dai wat jy wil doen vir more
2026-08-31 14:59:30
6
Mrs_Nkambule :
Gan lé saam jy sal moeg word ini lé😂😂😂😂
2026-08-31 17:02:43
1
1234blondie :
1. n man Moet my tog nooit mammie noem nie😅
2. Ek Le altyd voor my man,hy werk altyd nog,so Ek maak Solank die bed warm😅
2026-08-31 16:55:21
3
Fredilene Braaf :
En die mooiste van alles is, ek stry nie, ek gaan kruip saam in🥰
2026-08-31 17:19:29
1
chezzy08 :
ha a nogals ni my man Gaan le sonder my ek kom ini bed Dan slaap Hy al
2026-08-31 13:26:44
5
MissMentor :
Myne se some wat doenj nounog Kom le but deuri dag le hy aln x gn le self bhm in di dag 😂😂😂 jine j is my man se naamgenoot j is am erg meti waarheidt
2026-08-31 14:24:39
1
Tagmeeda Samsodien :
nee my man gan slaap alleen want ek gan slaap laat ek clear Nog my plekkie op
2026-08-31 15:33:45
1
Florenza :
Eks 'n getroude vrou ek kan voor die Vader nie sonder my man gaan lê nie, hy sal letterlik my in tuck tot ek slaap en verder sy way gaan in die huis.
2026-08-31 16:56:03
1
🎀🎀🎉🎉🎈🎈 :
my man is uk so veral nou wat dit koud is dan isi bed mos uk koud so ja hy toep anhou😂😂😂
2026-08-31 12:58:03
1
Mekka :
nee wag
2026-08-31 13:46:49
0
Zelda🇿🇦 :
My man is by dit.😂Is heeltyd babes kom lê😅
2026-08-31 12:46:16
1
Esti :
As my man gaan le gaan le ek saam hy kan mos nou nie alleen le nie ons is dan 1😁😁😁😁😁
2026-08-31 19:27:17
0
kaylee :
lmk😂
2026-08-31 20:03:58
0
marnel229 :
Nee hy moet aleen gan le hy het aleen gebore.....nee wag ek raak eers slapens tyd moeg 😂😂😂
2026-08-31 20:01:20
0
Chrissy@50 :
neeeeee ek skeer my soos ek lag😅😅😅😅
2026-08-31 19:40:30
0
Beaty :
Nee wat ons het sekere dinge vir onself afgeleer want as die dood interee is dit maar n moeilile storie vir die een wat agterbly.. so dinge wat veronderstel is om n roetiene te wees in n huwelik het ons soort van verander dat die vermisting op einde van die dag nie so groot is nie🥰🙏
2026-08-31 19:53:46
0
To see more videos from user @enrico_angelo8, please go to the Tikwm
homepage.