Goeie môre my vriendin. Geniet jou lente daggie 😇😇😇
2026-09-01 09:05:34
1
Harry Pretorius :
Amen Hy is die enigste ware lewende God Hy sal ons nooit verlaat of teleurstel nie Hy is altyd daar selfs in jou donkerste tyd Hy is die Groot Ek Is loof Sy heilige naam amen en amen