@wilmeriswart: Het ek iets gemis ‼️💓 #justwilla

@wilmeriswart
@wilmeriswart
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 01 September 2026 07:25:28 GMT
18941
817
47
13

Music

Download

Comments

biancascott920
BiancaScott :
Ek pak altyd - valoid setpille , panamore setpille en smecta in 🌸
2026-09-01 12:40:14
2
marilizeswart
Marilize Swart :
waar het jy die oulike medisyne boksie gekoop?
2026-09-01 11:06:19
6
daleentjie
Daleen :
Buscopan is baie sleg, ek eendag n hap.gevat en gedink my kinders sit aan, nooit weer vir hulle buscopan gegee nie🤣 proe aan dit, jy kort n saline sproei vir sy neusie ek vat altyd iets saam vir naarheid en maagwerkins soos smecta en n sonbrand roompie en boude salf, ek vat altyd ons hele medisyne tas saam🤣
2026-09-01 16:43:02
3
user7831929267749
zell :
ek glo in nurofen net my opinion 😁
2026-09-01 08:02:15
2
andreavanstaden52
Andrea Van Staden525 :
waar het jy die oulike boksie gekoop?
2026-09-01 20:56:46
2
carmen07_
carmen :
rooi panado my kids ook nie die groem panado gedrink
2026-09-01 19:40:07
1
melissabredenhand
@Mallisa :
Ek pak maar altyd Smecta, naarstropie en n nebulizer ook in 🙈
2026-09-01 09:49:57
1
user26868199
🐁🐭🐀Dapper Muis🐭🐁🐀 :
bonnycare is beter as buscopan en lekkerder probeer dit gerus jy koop dit by checkers ook
2026-09-01 08:32:01
2
marleneceronio11
💕MARLENE CERONIO💕 :
buscopan is baie bitter ek het eerder bonnie care gaan kry dit werk baie beter 🥰
2026-09-03 08:31:45
0
bruinoogbokkie91
Bruinoogbokkie :
calpol en panado is die selfde
2026-09-01 18:47:02
0
roneltol
Ronel Kellerman :
Kry panodo strawberry ! Die beste of nurofen
2026-09-01 07:40:20
0
des.digitalmom
Desire | 0716814387 :
Geniet die wegbreuk .
2026-09-03 12:17:13
0
lene_2380
Lené Du Plessis :
Nurofen eers van 6 maande af🤗 Calpol en Panado is dieselfde, so net Calpol is voldoende. Jy moet defnitief Smecta kry. En dalk Glycerine setpille vir hardlywigheid. En Ashton & Parsons.
2026-09-02 18:02:05
0
sanmarichanner
SanmariChanner :
dalk ietsie vir naarheid en maag
2026-09-01 08:32:06
1
charlenesmith001
🌿Charlene🌿 :
Calpol is meer as voldoende vir pyn en koors. Daai buscopan is baie gaga, koop Bonniecare, dis yammies en lekker soet. werk soos 'n bom🩷🫶🏻🌿 En geniet elke oomblik op vakansie🐚🏝🌊⛱️
2026-09-01 14:54:15
0
nathaniabotha
🌻 Nats 🌻 :
Lotum is ook baie goed vir koors en goed, dit ht so banana smaak
2026-09-01 09:22:27
1
marleneerasmus21gmail.co
Marlene Erasmus :
calpol beste vir koors
2026-09-01 19:55:58
0
megan.van.der.west
Megan van der Westhuizen :
Calpol en Nurofen is dieselfde ding
2026-09-04 19:13:40
0
natasja.smit77
Natasja Smit :
dalk n bietjie raad Willa. ek het nooit Vicks Vir my kind gebruik nie maar Wel Puma balsem dit trek nie hulle birdies toe nie.
2026-09-01 09:12:01
0
luhandridewet
luhandridewet :
Mamma onthou net babas onder 6 maande oud het ‘n baie baie klein verskeidenheid sonbrand room as mens dit so kan noem wat mens mag gebruik. Kyk net as jy koop omdat jou baba nog klein is. Hahaha 😂 arme baba met die bascopan, vir interessantheid het jy al daaraan geproe?
2026-09-01 08:06:34
0
deonerossouw
deonerossouw :
Emaped, panado En calpol bevat Al's paracetamol. Steminar neus spray, baba vicks.
2026-09-03 10:55:16
0
user9375902010669
user9375902010669 :
daai behoedmiddel bevat alcohol.
2026-09-01 23:04:04
0
chrisneldalouw
chrissy🇿🇦 :
dalk cotton wool en baby vicks vir incase hy dalk oor pyn kry
2026-09-01 14:23:42
0
shadowgipsy
🦄ROSE🦄MOM OF 2 KIDS❣️🦄 :
vat asb die panafo saam vir ingeval mens weet nooit nie 🥰pak altyd bqi meer in as te spuit jy het nie
2026-09-01 08:15:15
0
cva082
Charlenetjie#foreverteamcaleb :
die groen Pando is sterkter die Rooi Pando is die beste😁
2026-09-01 07:57:08
0
To see more videos from user @wilmeriswart, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About