@jenniferzamudiosa: Nie in nie… net naby! 😃 . . . . . . KIMBERLEY EK SIEN JOU VRYDAG! 🥳 Kaartjies by Kimberley Events #jenniferzamudio #afrikaansmusiek #hartklop #kimberley

Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 02 September 2026 14:56:41 GMT
1186
100
17
8

Music

Download

Comments

jenniferzamudiosa
Jennifer Zamudio :
4 September 2026 : @ THE FIRE (Kimberley) HARTKLOP – Pure Lekkerte! 20:00 – R180pp | Kinders o/13 – R50pp EARLY BIRD KAARTJIES @ R150pp by www.kimberleyevents.co.za Navrae/Besprekings: Andrea 083 350 3504 Kaartjies: https://www.kimberleyevents.co.za/event/jennifer-zamudio-live-4-sept-2026/ Kosstalle - Kontantkroeg - T’s en V’s Geld - GEEN kaartjies terugbetaalbaar - GEEN eie drankies
2026-09-02 14:57:13
3
stiena943
Stiena :
En toe word ons dors...🤣🤣
2026-09-02 17:02:19
3
lisa73017
LisaMaritz :
Sjoe Jen is dors🤣🤣
2026-09-02 16:31:33
2
udo357149102814
U.Leitner :
2026-09-02 16:22:05
1
lindanolte0
Linda Nolte 🌈 :
Jen, jy laat my lekker lag🤣🤣🤣🤣
2026-09-02 15:01:51
1
salomerheeder
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.Net n vraggie Jennifer.Wat is in daai Zamjam glas,omdat jy hom so vinnig drink.Ek vra maar net.🤣🤣🤣
2026-09-02 17:53:39
2
jay91801
Jaylè Botes :
@Jennifer Zamudio 🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞As iemand my vrae waar is my sonskyn sê ek dit is die zamjammers en tannie Jen 🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞🌞
2026-09-02 15:15:49
0
salomerheeder
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.Dit is so gedoen.Jy moet dit geniet Vrydag aand.Jy maak altyd so mooi reels.🤗😉🌸🌞🌞
2026-09-02 15:03:38
1
madelynrossouw
Madelyn Rossouw :
@Jennifer Zamudio Hoe lekker laat jy my nou lag. 🤣🤣 Dankie vir die pragtige reëls. Geniet die naweek en laat die JAM DROP SOOS net jy kan. 🤗🌸💗
2026-09-02 20:20:13
1
To see more videos from user @jenniferzamudiosa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About