Billy Ocean een van my groot idols in die 80's!!! Nice remix, dankie Marius!!! 🎼🎵🎶🎤🌹❤️🌴
2026-09-16 19:37:52
0
Mainey :
stunning song Marius
2026-09-02 19:10:34
1
Ronald :
Marius, ek gaan jou report op tiktok. Jy dink ek is nog jonk. My kniee, enkels en rug kannie meer nie. Daai tyd toe ek my gat draai, sê sy hello sexy, vandag moet ek hoor my boude hang. Ek gaan nie meer daai moves try nie. Nou werk ek aan my nek spiere met die song😁😁😁