Ek het daar gewerk 20 jaar terug en die man praat die waarheid. n Kak dag in Amerika is steeds beter as ń goeie dag in in Suid Afrika. Daar is werk as jy wil werk.
2026-09-03 07:12:48
113
Nobody :
nee, cellphones is duurder as in Europe
2026-09-05 11:48:17
0
Steve Black :
We use to live like that in SA prior to 1994
2026-09-05 13:38:18
0
Rumarique :
Hi Piesang. Kan jy my dalk inbox asb.
2026-09-06 15:07:12
0
Farmlife :
Daar is plekke in SA wat ook so is
2026-09-03 05:06:39
19
Whitestar :
Jy is 100% correct.
2026-09-05 16:27:35
0
𝒟𝑒𝓃𝒾𝓈𝑒𝐵𝑜𝓊𝒸𝒽𝑒𝓇🫧 :
Mense raak kwaad vir my as ek se ek miss nie SA nie, as jy dit nie eerste hands beleef nie sal jy nie weet nie. Dis n ander lewe en n ander wereld. Ek is meer as gelukkig in USA en ja mens miss familie en vriende maar die toekoms en quality of life is net beter in USA. Die is nou my huis! 🥰 Ek verstaan 100% en stem saam met jou!
2026-09-04 18:36:30
8
Keiron Harris :
awesome Boet enjoy!!!!
2026-09-05 05:14:00
0
Mario2million :
I need to honestly disagree, mas killings are out of control in America
2026-09-05 07:34:31
0
Muriel :
Jy moet hierdie post in engels. Die wêreld moet hierdie hoor. Aab🙏
2026-09-03 10:00:31
17
🇳🇦Niel Maritz🇿🇦 :
Hulle Polisie werk daar nie soos SA nie
2026-09-03 04:13:59
42
Michelle :
SA is stuffed
2026-09-03 08:30:20
7
🇿🇦KUDU🇺🇸 :
in my 26 jaar in VSA het ek nog nooit iets hier gesluit nie los my gewere alles net so venster oop niemand steel jou goed nie
2026-09-03 02:25:48
38
Denivan koopman :
My plek staan ook op wats die difference
2026-09-03 08:26:49
9
🇿🇦🇺🇸kevin@kleinpoena :
Als is goedkoper hier beslis. As jy dit in rand in werk is dit duur maar as jy vat vir wat jy kry vir die dag is dit goedkoep. Ek meen met n week se geld lan jy huur betal en kos koop met gemaak en leker kos. Nie cheap goed nie.ek bly in die dorp en my bakkie staan oop met al my tools op en toolboxes is oop
2026-09-03 00:33:40
16
🔥🥩Fela se Kolekombuis🔥 :
aagwat ons kap aan
Geniet jou videos.
Te oud om skuif te maak en oor begin, maar sal nooit my kinders terug hou as hul wil gaan nie.
Jy is waar jy wil wees, en jy is gelukkig, dit is al wat saakmaak.
Mooi maak ou maat.
👍🤠💯🔥🔥🔥
2026-09-03 16:02:29
10
Forbes :
dis waar... maar dis in die middel van nêrens...sodra jy in die stad bly is dit n ander storie... jy gaan nie jou huis of jou kar oop los in New york of Los Angeles nie... of Chicago nie so ja
2026-09-04 09:01:37
5
Naskrif :
Ons moet asseblief ophou om alles bloot van dollar na rand om te skakel en dan te sê: “Maar kyk hoe duur is dit!” 😅 Dit werk nie heeltemal so nie.
Hulle verdien dollars en ons verdien rande. Die dollar is aansienlik sterker as die rand. Ja, ’n Amerikaanse prys kan vrek duur lyk as jy dit na rand omskakel, maar hulle betaal dit uit ’n dollar-inkomste. Jy moet koopkrag en salarisse ook in ag neem.
En dan veiligheid… dit is ’n hele ander gesprek. Hier in Suid-Afrika het so baie van ons heinings, veiligheidshekke, alarms, kameras en diefwering as deel van ons normale lewe. Die idee om jou huis oop te los terwyl jy ’n uur en ’n half werk toe ry, is vir baie van ons eenvoudig ondenkbaar.
So ja, Amerika het sy eie probleme en duur goed. Maar ’n blote dollar-na-rand-omskakeling vertel jou glad nie wat iets vir daardie persoon werklik kos nie. Vergelyk koopkrag, inkomste en lewenskoste — dán praat ons. 🇿🇦🇺🇸
2026-09-03 06:08:24
6
Freddie Leonard365 :
Ek kan persoonlik saam stem. Ek en my gesin bly nou 4 maande hier. Ek is die eenagste brood winner. En ons kom goed deur. Het 2 kare en u huur huis vol. en ons is elke af naweek iewers ons. Eet uit. 2 keer u maand. Ons huis het nie eers slote nie. Die beste besluit wat ek ooit kon neem om my gesin saam te bring na my h2a lewe
2026-09-03 02:00:41
13
Jakes :
die man praat waar
2026-09-03 01:02:40
6
Girl😍intheJeep :
Vertel hulle!
2026-09-03 00:11:03
6
hendriv16 :
Stem 100% saam ek en my vrou is al 2 jaar hier, aan en af ek het die huis sleutels verloor in ons eerste maand en dit het ons nog nooit gepla nie. Ek is al een wat werk en my selaris gee vir ons n goeie lewe
2026-09-03 02:21:51
5
Lorrie :
Oom as ek oom kan vra,is die gras groener daar as hier in suid afrika,want ek wil graag n lewe begin daar maar ek twyfel n bietjie oor daai keuse,so ek wil net by oom hoor,is dit die moeite werk om daar n lewe te begin
2026-09-05 22:50:32
1
Nico Van Zyl :
Ek op n plaas in Suid Afrika en die seller hier. .... so wat Nou
2026-09-04 16:20:38
4
Nelson Mosweu :
Hulle probleem is hul wil nie reality face nie en is ignorent vir die waarheid
2026-09-04 18:23:27
1
To see more videos from user @piesang081, please go to the Tikwm
homepage.