@growwithcharlene: As niks verander nie… verander niks. 🌻 Jy hoef nie alles te weet voordat jy begin nie. Jy moet net bereid wees om te leer, te groei en jouself ’n kans te gee. 💛 Ek was ook ’n beginner. 👇 Comment INFO as jy nuuskierig is oor die digitale wêreld. #aanlyninkomste #werkvandiehuisafaanlyn #sidehustlesthatworks #digitalebemarkingvirbeginners #