@boervrousmithie: Wat reën vir ñ boer beteken: Dit het 9 Augustus laas gereën en voor dit 29 Junie.. So nee dis nie net nog ñ pannekoek dag vir ons nie , dis hoop , vreugde en vrede🙌🥳

BoervrouSmith'ie 🇿🇦
BoervrouSmith'ie 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 03 September 2026 18:58:09 GMT
60933
3317
116
43

Music

Download

Comments

kobus.rautenbach
Kobus@Rautenbach :
Sjoe ons gaan weer n moeilike somer in.Maar kom ons gee die probleem vir GOD
2026-09-03 19:09:19
13
krekein
KREKEIN :
BID ASSEBLIEF VIR LODENE !!!!! WAS IN N SLEGTE ONGELUK OP DIE PLAAS .... BID GROOT ASSEBLIEF ALMAL !!!!!
2026-09-08 12:37:47
5
antonbester8
antonbester8 :
Glo in God en onthou...Die Here Sal voorsien.🙏🙏🙏
2026-09-03 20:49:17
3
elzettedelange
Elzette :
Ek bid vir jou en Ryan vir voorspoed op julle plaas ek leef saam met julle al die op en af🙏
2026-09-03 19:05:48
7
dycq7h3q2fk6
Frikkie Cronjé :
ek hoor jou,daai pannekoek beteken baie.
2026-09-03 19:25:48
3
catladysa3
CatladySa :
Baie sterkte!! Als begin by Die Boer.....as dit daar sleg gaan, is dit n ripple effek na alles ...en so baie nense verstaan dit nie..Ons bly biddend🙏 sterkte
2026-09-04 01:42:48
2
samsamual34
Sam Samual :
Baie baie sterk.....
2026-09-03 19:06:50
4
erna.pelser
Erna Pelser 072**2828**489 :
Sjoe, sussa, boerdery is tough.
2026-09-03 19:29:37
2
pampoenie1
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
God se genade is groot.🙏🙏🙏♥️♥️♥️
2026-09-03 20:14:22
2
gerhardbrits70
Gerhard :
Reën is seën 🙏
2026-09-03 20:01:42
2
hendrikjansevan73
🦚 🐠🐵 Hendrik🐒 :
Amen. Jy praat waar.
2026-09-03 20:02:10
2
ettienne582
Ettienne :
Lewe.......🙃😉😁
2026-09-04 20:44:09
1
zeldalbp1102
@zeldabester :
Vader voorsien🙏 Glo, vertrou en wees dankbaar. 😇
2026-09-05 12:17:11
1
user6037310581095
chris :
Amen
2026-09-03 20:34:25
2
poepol81
poepol :
so waar
2026-09-04 07:29:36
1
arina_du_preez
🌻Arina🌻 :
Amen ♥️
2026-09-03 19:48:32
3
ronette.kruger
It's me :
amen
2026-09-03 19:43:00
2
ronette.kruger
It's me :
amen
2026-09-03 19:43:10
2
marleneduvenhage1
marleen shy back up :
🤗 dankie ek verstaan groete
2026-09-04 04:10:29
1
wian.van.eyk
Wian Van Eyk :
Ja dankie en dankie dat jy vir amal vir tal en as ek as boer ook saam met jou saam stem
2026-09-04 16:35:43
1
johanna1002
Johanna :
🙏Amen
2026-09-04 11:18:06
1
chrisvisser63
Chris Visser :
sterkte en hoop dis nie te koud vir die skaap nie😏
2026-09-04 08:54:00
1
lalaadms
lalaadams :
ons bid vir nog meer reen want dit is n seen 🙏
2026-09-04 16:21:13
1
magda.coetzee75
Magda Coetzee :
Mag Jesus Jul dra in droogtetyd . Mag Hy Jul Harte vul met geloof, hoop en liefde. ONS bid saam Jul . Mag Hy ook reën in Jul Harte..Be blessed. Dankie vir boere , sonder Jul 🙈 Jul is geliefd. 🙏🙏🙏🙏🌹🌹
2026-09-05 03:23:52
1
daniezwiegelaar
trucker :
ek is gisteraand daar deur en dit het lekker gereen bly vir julle en in die kaap waai ons weg
2026-09-04 17:54:29
2
To see more videos from user @boervrousmithie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About