Moenie verduidelik nie. Jy skuld niemand niks. Jealous people with always be part of our lives.....
2026-09-04 12:31:23
6
lolliepop545 Lollie :
Absolutely stunning voice 🥰
2026-09-04 08:19:27
1
Sharon :
This world is full of cruel people
2026-09-04 09:24:32
2
STE‼️A :
eventualy...
2026-09-04 11:10:57
0
🐮CrazyCow🐮 :
waar kan ek hoor na sy musiek wel ek het nou net so stukkie gehoor op jou video
2026-09-04 05:12:26
9
Margaret de Carva645 :
Jinne!!!!! maar mense is so JALOERS!!!!!! Hou aan wat julle doen, ons love julle 🥰
2026-09-04 10:00:25
9
Landie :
Jul warry teveel wat mense dink ...
2026-09-04 05:30:53
6
Maudeen Jvr :
mooi s
2026-09-04 11:42:17
2
User678 :
Somige mense is net 📦📦you do you girl..hou so aan🌸
2026-09-04 11:38:53
2
Erica Leibrandt :
ons mnse is geneig om mekaar af te breek jle moet ophou Jealousy will bring you know where pleaseeeee people stop it
2026-09-04 09:31:16
1
Priscilla-Potgieter :
Meeste op Tik Tok skryf gedigte en die res word gedoen
2026-09-04 11:03:59
1
Christine :
😂😂😂 ok dan.
2026-09-04 05:48:40
1
Paul Boylan :
Die mense is jaloers dit is al ❤️❤️❤️🙏
2026-09-04 07:23:15
3
joeyeueckermann :
Ek geluister dit stunning music
2026-09-04 08:32:06
1
chrystel920 :
ek like jou
2026-09-04 04:47:35
0
Hannetjie Let go Let God :
moenie probeer verduidelik nie. mense kan luister of los. share net meer van sy musiek, ek het hom n follow gegee.
2026-09-03 22:08:26
7
Michelle Heydenreich :
wanneer gaan die songs op Spotify wees ?
2026-09-04 10:53:36
0
Hein Bahre :
Mooi gestel .
2026-09-04 04:27:32
1
ChristelleGrobler :
liefste,hou op jouself probeer 'defend' ons kyk jou videos omdat ons wil sien wat jy doen en en en ens....
skies maar daar is te veel mense met kak opinies wat jou siel sal hel toe stuur.
2026-09-04 07:41:18
4
Cindy :
Mense is eenvoudig Los hul doen jul goed
2026-09-03 23:46:15
2
Leilani v Wyk :
Klink vir my reg
2026-09-03 22:52:18
3
yolandi parker :
Moenie aandag gee aan sulke mense nie hulle soek aandag en Hou daarvan om te stir gun mense nie geluk in die Lewe nie. Julle hoef nie enige iemand impress nie be halwe jou God Alleenlik
2026-09-04 06:49:18
1
To see more videos from user @stephanusskadulig, please go to the Tikwm
homepage.