@anzemuller: $20 kan jou en manlief se lyf was en tande was goedjies koop vir die maand... wel die is eintlik langer as 'n maand se voorraad! #southafricantiktok #h2a #saffasabroad #viral #fyp

Zytjie_Bytjie
Zytjie_Bytjie
Open In TikTok:
Region: US
Thursday 03 September 2026 21:34:35 GMT
23574
509
31
275

Music

Download

Comments

amandaleebotes2
Amandalee Botes :
Werk die 5$ off 25$ net op n saterdag
2026-09-13 16:53:00
1
meganvloggerenberg
Meggie moo :
Jy kan tandepasta kry vir n dollar sonder coupon vir 2 in a boks
2026-09-05 13:34:39
2
despinamaroulis
Des🇺🇸 :
nee ek verstaan dit nog nie [Tears of joy]
2026-10-21 17:50:08
1
carinaexplores
❌ CarinaExplores :
Luister...baie dankie. Want ek is nou al 5 jr hier en ek het nodig om dit só te hoor asof jy dit vir ñ 5 jare verduidelik en uiteindelik verstaan ek dit. Hou aan om dit so te verduidelik. Dit maak sin.
2026-09-04 22:36:25
2
renapotgieter
RenaPotgieter :
step by step asb...
2026-09-17 17:24:58
0
muis1782
Muis17 :
Hoe kry jy die koepons? Op n app?
2026-09-11 03:26:27
1
graphigrows
GraphiGrows :
Hoe werk koepons? Waar kry jy koepons?asb
2026-09-19 22:43:44
1
anzemuller
Zytjie_Bytjie :
*Onthou asseblief dat beide jou transaksies kort 'n $5 off $25 coupon. So maak seker jy en jou man het 'n account sodat jy beide transaksies kan doen.😁
2026-09-03 21:58:51
0
_777_amie_777_
Amie🇿🇦🇺🇸 :
Ahhhh hallo mooiste!!!! Ek het finally n coupon maaitjie gekry hier in america!!!! Ek coupon by CV's , Walgreens , Dollar general en Publix
2026-09-13 12:38:45
1
annelizevanschalkwyk
SA to USA with God :
Hi hi waar kry mens di coupons
2026-09-04 05:28:01
1
chellahunterh2a
🇿🇦ChellaHunterH2A🇺🇸 :
Wat se app gebruik julle
2026-09-06 16:29:18
1
maricatmuller1
MariCatMuller :
dankie vir jou videos, baie behulpsaam 🥰🙏🏻
2026-09-04 05:32:34
0
mv_wildlife
MV_Wildlife :
🥰🥰🥰
2026-09-06 20:38:18
1
franssman0
leo12345Æ :
🥰🥰🥰
2026-09-12 16:15:59
1
snymanveronica147
Veronica Snyman :
@Juandre
2026-09-04 04:25:07
1
maartensphotography
Maartens Photography :
@Elmarie
2026-10-07 08:10:16
1
To see more videos from user @anzemuller, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About