@emilesekombuis: Kerrie pasta slaai #suidafrika #fyp #homemade #pasta Bestanddele: Kerrie Noodle slaai 500g pasta 125g suiker 125ml wit asyn 250ml tamatie sous 125ml olie van jou keuse 2 teelepels kerrie poeier (mild) Sout en peper na smaak 1 rooi pepper 1 groen pepper 1 ui

Emile se kombuis
Emile se kombuis
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 04 September 2026 04:22:22 GMT
111689
3418
137
2016

Music

Download

Comments

antheavanwykleona
Anthea Van Wyk Leonard :
This looks delicious and you take so much pride doing it 💯🥰defnitely making some on Sunday
2026-09-04 08:59:00
3
eugeneabrahams1
Mr A :
you must allow to download ur videos
2026-09-04 12:29:35
0
yol_777
Jelly*baby* :
Yumeeee
2026-09-04 12:52:59
0
rouaan.avril.jewa
Rouaan Avril Jewaskiewitz :
Ek maak dit gereeld,ek voeg ook 2tlp borrie in,en ek kook my sous vir 10-15min,en voeg ook geblikte perske opgekerf by,as ek die stroop van die perske gebruik vermindervek die suiker. Mens kan die geblikte pynappel ook gebruik instede van perske,maar die sous gekook is hy nog lekkerder.
2026-09-04 06:13:10
38
r3gin04
user63990724244807 :
One of the Best yummy 🥰
2026-09-04 05:23:11
0
user48257846929
madelein :
ek sit genoeg perske in dis ongelooflik lekker
2026-09-04 06:03:30
7
roseleenblignaut
roseleen blignaut :
yummyyyyy yummyyyyyyy
2026-09-04 12:25:51
0
cynthias404
Cynthia's :
is Rajah ook reg ?dai pakkies?
2026-09-04 11:06:32
1
leichiabarnard
leichiabarnard :
sny vir jou ook bietjie mozzarella kaas in. dit is heerlik.
2026-09-04 10:03:48
1
marius.boolsen
Marius Boolsen :
Ek het grootgeword as kind met die slaai.... My oorlede Tant Hester Se reseppie gewees... Heerlik Om additioneel by the voeg is 2Tl's opgehooote crushed garlic. En 250g diced bacon effens vooraf gebraai...👌🏻🤔⚡😁❗
2026-09-04 05:26:19
2
user7619385533216
Violet :
yummy yum 😋
2026-09-04 05:41:53
1
yolande3554
Liefielyfie :
Ek braai die uie en green pppers gaar en die sous,en sit sommer knoffel ook by,my man hou nie van rou Kerrie nie❤️❤️❤️
2026-09-04 05:49:36
11
iamhe1di
Queen H :
canola is so ongesond. Kan ek liewers olive oil gebruik
2026-09-04 10:58:43
0
charmaine.gouws58
Charmaine Gouws :
Wat kan jy gebruik in die plek van die Kerrie poeier?
2026-09-04 05:05:59
2
ritajvr49
100%authentic Rita :
Ek moet sê,nog Elke keer wat Ek jou videos oopmaak is dit Al my gunsteling geregte,nou DIT,maak my Diep gelukkig😊
2026-09-04 11:10:46
1
jolin770
💙BeLinda♥️Kalahari Bella🩷 :
my ma het altyd haar sous saam met die uie gekook
2026-09-04 05:34:07
2
sprdndhppnss
✿SprєαdLovєαndHαppínєss✿ :
Lekker slaai, maak hom baie en as hy oornag staan, nog beter.
2026-09-04 04:33:11
4
fransiena493
Fransiena :
Heerlik
2026-09-04 08:45:01
1
mina.bomvana
Mina Bomvana :
yummy vrek lekker💯🙏🥰😁
2026-09-04 07:01:35
1
abelsbelinda
Belinda Abels :
Dit baie lekker my kinders mal dr oor
2026-09-04 06:31:04
2
stella.oosthuizen1
Stella Oosthuizen :
My sous mengsel kook ek bietjie saam die pepers en uie saam, as gevolg daarvan kan ek dit bottel en in die yskas bêre, dus dan altyd n lekker backup 👌
2026-09-04 05:55:11
1
stafie.abrahams
Stafie Abrahams :
lekker lekker sal moet maak vir my🙏
2026-09-04 05:28:20
1
final_destination_5
👑finaldestination🎵👑 :
ek sit n paar droppers tabacosauce ook in
2026-09-04 06:34:53
1
lady.witcher
Lady Witcher :
Dalk bietjie stukkies ingelegde perskes ook bygooi???
2026-09-04 06:20:17
1
ronica535
Ronica :
heerlik..ek hou van u se resepte
2026-09-04 07:05:14
1
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About