oh my word how beautiful to see hulle Kan nog natgooi🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-09-04 11:08:57
2
smosh :
Up yuuuuuu ou yessss. Doen nie ding. Yep yep
2026-09-04 10:47:18
2
Bakeson :
Kappit yt, everyone of us will be one day there. Breek dit, lekker jhy
2026-09-04 08:37:26
2
Adell palmer :
🥰Di oom Mt Di tjek hemp...Kan sien hy was dai ou in sy dae💃💃💃
2026-09-04 10:54:58
10
Colette Ann Louw :
Beautiful can move in there age
2026-09-04 14:53:28
0
faezacarelse :
aitsa!!!!love them
2026-09-04 08:06:56
1
kikiNatalie Le Fleur :
wens al die senior clubs kan Robertson se voorbeeld volg,dit maak die behaardes lekker soepel ,kyk daai steps,ek is self n bejaarde,jammer Robertson is so ver van my af.vergeet van al die pyne beter as oefening.Hou dit hoog Robertson jule plaas die bejaardes op die Map.
2026-09-04 12:06:45
2
nabeweya4 :
Our blessings. 🥰🥰🥰
2026-09-04 12:19:01
1
Boeta :
Die oompie was n warm papa op sy dae😁
2026-09-04 11:07:23
5
RoseBud :
Geniet julle ou volk
2026-09-04 14:51:22
1
JJ :
Robertson respect hulle bejaardes baie mooi lieflik wees geseend die organizer
2026-09-04 09:56:58
1
Wilhelmina Stynder :
leker Oom en Tannie ...julle sak te leker💃🏽💃🏽💃🏽
2026-09-04 10:22:33
2
EvelynMinnies :
Hoe nee as ek nt weet waa hle s dan gn ek hle join
2026-09-04 13:50:20
0
Wendy de Villiers :
Kan ek kom woon asb gaan te lekkkkkker
2026-09-04 12:36:59
0
user4035961877881 :
I coming tomorrow with the pain killers "😅😅😅
2026-09-04 13:13:19
1
Madam B :
Aitsa, so baie lief en Respek vir hierdie mensies❤️🦅
2026-09-04 06:25:14
2
maurishaelias :
lekker 🥰🥰
2026-09-04 12:56:02
0
Lizbeth :
gooi hom
2026-09-04 13:13:54
1
kikiNatalie Le Fleur :
ek moet se jule club leier weet dat dans die beste oefening is.dit se nie hule vergeet van Jesus nie,hule ken Jesus hule dans dan vir Jesus,hou tog op met die Negatiewe uitlatings.hule is tops vir Jesus.
2026-09-04 12:11:29
0
Heluvsmeka :
julle is te oulik..💕💕💕💕
2026-09-04 12:00:47
0
francis :
Lekker. Hulle lyk happy😁
2026-09-04 12:33:18
1
lynetteharmse(mamma Nettie) :
julle is te oulik
2026-09-04 12:21:52
1
millie :
2026-09-04 12:28:00
0
soso :
gooi daai lyfies. heito!
2026-09-04 13:00:14
1
To see more videos from user @robertsonbejaarde, please go to the Tikwm
homepage.