boontjieskloof, used to be free now you must be rich to go there
2026-10-01 20:21:48
1
Andre Podges :
Ok ons het dit gemis
2026-10-04 05:33:49
1
Johan S1 🇿🇦 :
Nogal nice maar nie geweet nie🌹🌹
2026-09-06 02:05:32
1
freddie :
Jy is dapper om so te loop Ek sal bang wees Ek gly😂😂
2026-09-06 06:22:57
1
Nicky :
Dis indrukwekkend, nie geweet dit bestaan.
2026-09-05 15:03:25
0
CRAZY 🤣 VIKING :
ek sien geeeeen potholes nie😂😂😂🤣🤣🤣
2026-09-18 08:25:47
1
Jacob jacobus Barnard :
ja daar die pothols is niks teen daar die mooi bene van jou nie sterretjie jy weet as ek daar die bene in my sop kry sal ek elke dag net sop eet mooie ster
2026-09-06 05:48:14
1
Stephan Venter :
Was nog nie daar maar dit is op die bucket lys
💖💖💖💖
2026-09-10 20:06:30
1
gertroux805 :
dit is voet potholes🤗🤗🤗😂😂😂😂😂
2026-09-05 19:27:34
1
CAT600 :
dit nooit geweet ni😂😂😂
2026-09-05 14:34:42
1
user99547958335224 :
Daardie gate is baie jare gelede deur water gevorm, i ronde lawa klip omtrent i tennisbal grootte vreet koelronde en ander vorms gate in die sandsteen ook i lang tydperk ,hier was binnelandse mere regoor Afrika na die ystydperk .
2026-09-06 06:38:24
1
Nols :
wonderweke
2026-09-06 05:20:51
1
frits :
Dis interessant🥰💕🌹
2026-09-05 16:16:13
0
Wors :
Nevermind die pot holes watch daai oulike bene 🥰🥰🥰😂
2026-09-05 21:25:04
1
Shaun Carter868 :
You don't need tp go to the Cedarberg...
just take trip to my place, we have a lot of them in my road😅😅
2026-09-06 05:10:26
0
jan malan :
water kolkgate as revier loop en bland in daai gate met wat is dit klaar praat niemand kan jou red nie 😁😁😁😁😁😁😁
2026-09-08 09:41:30
1
Renier Bezuidenhout @Batman2🦇 :
🤗🤗🤗🤗
2026-09-05 18:21:02
1
Anell :
🥰🥰
2026-09-06 04:39:24
0
dirkblignaut :
❤️❤️❤️
2026-09-05 14:36:00
1
To see more videos from user @kitkat043, please go to the Tikwm
homepage.