@visvangkoors1:

VisvangKoors Pa en Seun
VisvangKoors Pa en Seun
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 05 September 2026 17:12:43 GMT
15353
531
100
27

Music

Download

Comments

menaceofmayhem
MenaceOfMayheM :
dude... what a great sportmanship.... honestly if the boks had to lose... then rather it be against the all blacks.... dankie bra great rivalry makes great friends
2026-09-05 18:14:53
4
zee332942
zee :
you are a real sport, & thank you for understanding its just a game
2026-09-05 19:54:33
1
spray_872
Refinish 87 :
well done groot man👏👏
2026-09-05 21:07:32
0
marlinblaauw
MB welding :
Jy is yster regte all black supporter
2026-09-05 18:15:48
2
eugene.abrahams1
Eugene Abrahams :
sport man
2026-09-05 17:56:38
1
andre.visagie3
thagon :
Goeie sportgees,so behoort ons almal te wees.
2026-09-05 18:00:39
10
wynandserfontein
Wynand Serfontein :
well done
2026-09-05 20:09:10
0
jacquesdeysel
clash :
Nou dis n man.. respek🙏
2026-09-05 19:37:08
2
marco.bam2
Malakai fikitoa :
My Bru springboks Kani haloep rugby spl ni ht ng nooit ni en Sal oek nooit Kani..... All blacks bly jou baas en kla!!!! 😂
2026-09-06 08:00:06
0
charles.myburgh4
Charles Myburgh :
Bly ek kan tik. Ek kan nie praat nie. Wel done vyand. Respek.
2026-09-05 20:00:37
2
user82308310410
Andre :
baie mooi gesê maat.
2026-09-05 18:09:39
4
boetaworry
boetaworry :
WELL GEDAAN OU MAAT 😎JY IS N WARE SPORTMAN EN ONDERSTEUNER.....EK WENS DIE ANDER ALL BLACK SUPPORTERS KAN SO HUMBLE WEES SOOS JY ....😎
2026-09-05 19:23:00
2
bboyrynz
@bboyrynz :
🔥Eks siek omat ons expose is oom. Tpe Ardie die veld verlaat toe isit Loadshedding 🥲
2026-09-05 18:01:48
2
eugenekahn622
Eugene "Huge" Kahn :
Ons kleur verskil..ma ons hart is AFRIKA..ons het hart..🔥💪👊
2026-09-05 19:19:19
2
hiltonwindvogel
Helux :
min van julle my maat. dankie. Boks for life✌️
2026-09-05 19:12:36
1
_marcelis
Mr. Rank :
Jou Afrikaans is mooi, praat Amper Soos n trotse Suid Afrikaanse Springbok supporter 👌👌😅
2026-09-05 18:40:27
1
jamesjohnston9592
Jimaro🧡🤍💙 :
well done aan albei spanne dis goeie rugby
2026-09-05 18:42:27
1
wernervergottini.1970
user6260706878824 :
Kon enige kant toe gaan eks n Bok maar love die All Blacks se sportmangees
2026-09-05 17:27:21
1
tro_brent
Brent Seaman :
ek wil vanaand vir jou se ek het respect vir jou en ek is n trotse bok supporter ma ek moet se all blacks het mooi terug gekom
2026-09-05 19:08:15
1
markus4185
markus :
2026-09-05 18:14:56
1
d.e.a.n66789
d.e.a.n66789 :
Jys een van die min mense wat KAN banter sonder om persoonlik teraak 🫡🫡respek vir jou maat well done aan NZ en SA wat ballas wys naweek na naweek
2026-09-06 03:50:45
0
danieldan488
Dan :
jou video darm kort as laas week sin😂😂😂😂
2026-09-06 05:36:19
0
sarelnaude196
sarelnaude196 :
Baie dankie,daar is niks virskoonings nie😂😂😂
2026-09-06 07:57:03
0
gwcupido6
GW :
2026-09-06 04:47:35
0
someonedifferentz
Sum1 :
2026-09-06 08:51:45
0
To see more videos from user @visvangkoors1, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About