@artistiekpromosies: My Herder, My Vader - CNDuP (Geestelike Musiek) | AGM Vrystelling Amptelike Artistiek Gospel Music Vrystelling. Gospellied oor ons vertroue op en noue verhouding met die Here op die pad van die lewe, met Hom as ook ons begripvolle “Broer” en die alomteenwoordige Heilige Gees (term “Jy”), metgesel, herder, rigtingwyser, maar ook vader. Loop die pad met Hom aan jou sy en Sy Heilig Gees sal lei jou op die pad na Sy Stad! ***** (Afrikaanse Geestelike Musiek) Luister na meer liedere met lirieke deur CNDuP op: https://www.youtube.com/@ArtistiekGospelMusic Facebook: https://web.facebook.com/ArtistiekSA/ TikTok: https://www.tiktok.com/@artistiekpromosie Rumble: https://rumble.com/c/c-7939562 Kontak: [email protected] Die lirieke vir hierdie lied is handgeskryf onder leiding van die Heilige Gees. KI is wel gebruik in die vervaardiging van die musiek, maar met weldeurdagte instruksies ten opsigte van onder meer die stemme, musiekstyl, genre, instrumente en die interaksie tussen verse. 📌 REGSTEGNIES: • Kopiereg op Lirieke: Charl N. du Plessis (CNDuP). • Musiek: KI-gegenereerd. Die eksklusiewe gebruiksreg van hierdie musiek setel by die vervaardiger van die lied. • Video's: Deel vrylik met erkenning (geen kommersiële gewin nie). Toestemming vir kerklike of gemeentelike gebruik word uitdruklik verskaf. ***** #lirieke #Afrikaans #gospel #musiek #gemeente #lofprysing #lied #saamsing #herder #vader #verlosser #Christelik #Jesus #leiding #hemel #verlossing #Artistiek #AGM #AfrikaanseGospel #GeestelikeMusiek #LofEnAanbidding #ChristelikeMusiek #GospelMusiek #Aanbidding #Lofprysing #Geloof #AfrikaanseMusiek #AfrikaanseGospelMusiek #KerkMusiek #GeestelikeLiedjies #SuidAfrikaanseGospel #Christen #Lofliedere