@andiicloete: God keeps His Promises! Net toe ek dink my teaching career in die land van die sand is verby… toe elevate God my. From being an online teacher in SA to becoming a LIVE-IN PRIVATE TEACHER in die land van die sand! COME ON EDUCATION! Ek deel dit vandag vir iemand wat dalk voel: “Here, maar wat nou?” Iemand wat onseker is oor môre. Iemand wat voel een deur het toegemaak en nou lyk alles donker. Moenie hoop verloor nie. Jou vandag se onsekerheid kan baie vinnig verander in môre se belofte. Wat vandag soos ’n einde voel, kan die plek wees waar God besig is om ’n nuwe begin voor te berei. Ek het nie geweet hoe die volgende hoofstuk gaan lyk nie… maar God het. “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.” Spreuke 3:5 From online… to LIVE-IN. From uncertainty… to another opportunity. From “Wat nou, Here?” to “Nou verstaan ek, Here.” #TrustGod #TeacherLife #TeachingAbroad #PrivateTeacher