@riaanbenade: Kry jou kaartjies vir die Stoetbul - Ken Jy Die Land Show! 7 Oktbober bring ek en my pa dit weer Pretoria toe, en ons kan nie wag om julle almal weer daar te sien nie. Dankie aan Stoetbul, vir die geleentheid om 'n moerse "teater styl" produksie vir julle te kan gooi. Kaartjies is beskikbaar op iTickets, link is in my bio, en jy wil nie hierdie mis nie! Groete liefde, Rian en Franna. @stoetbul_kraal @iticketssa
Jou pa is amazing, ken hom actually van die vroue kampe af in PTA
2026-09-08 18:21:18
1
martie :
absolutely stunning wanneer kom julle kzn toe
2026-09-11 05:01:32
1
Patrricia Batt :
Ek is Baie trots op jou, Dat jy in jou PA se voet spore volg. Jou PA is n man duisend, EN nogal n pragtige man vir sy ouderdom. Jy kan maar vir hom wys wat ek geskryf het
2026-09-07 16:03:31
1
Suzette Swanepoel :
Kom bietjie klerksdrop toe asb ek groot fan van jou pa en Innes gewees
2026-09-08 15:14:41
1
Daleen :
kosbaar
2026-09-08 03:16:00
1
💙🇿🇦GrootSeun_H2A_ND🇺🇸💙 :
gaan julle erens desember optree wane ons h2a manne en vroue trug in suid afrika is ek sal like om julle live te sien maar ek is in amerika tot desember
2026-09-08 01:45:43
0
erika :
oos londen
2026-09-10 06:45:23
1
Thira786 :
Wanneer kom julle despatch / uitenhage / PE toe?
2026-09-09 20:56:10
1
Carina Burger :
hoe en waar bespreek ons julle vir 'n optrede
2026-09-09 19:31:31
1
🌻Louisa 🌻 :
julle mag maar...dit was een awesome show❤️
2026-09-07 16:39:13
0
Jollie007 :
julle is great maak my bewoë net so lief vir my eie pappa, so geseënd om hulle nog deel van ons lewe te hê
2026-09-11 19:40:53
1
Francies Beckker :
n groot voorreg om saam met jou pa te kan sing
2026-09-07 12:46:35
0
Gert :
Ja ek was n opsigter in Krugersdorp toe jou Pa en sy broer opgetree het OomGert Pretorius