Aan elke mamma en elke mens wat vandag werkloos is en bekommerd is oor die rekeninge wat ophoop… ❤️Moenie dink jy is niks omdat jy nie tans werk het nie. Jou waarde word nie bepaal deur ’n salaris of ’n werk nie. Jy is steeds kosbaar, sterk en geliefd. 🙏❤️Ja, die ekonomie is moeilik en die skuld kan soms oorweldigend voel. Maar onthou: ons het ’n God wat groter is as ons probleme. Hy sien jou trane, Hy ken jou behoeftes en Hy weet presies waardeur jy gaan.
Hou aan glo. Hou aan probeer. Moenie moed verloor nie. 🌷
Aan jou wat vandag werkloos is: jou tyd gaan kom. Jy gaan weer werk kry. Ek glo dit met my hele hart. ❤️🙏
Moenie vandag opgee nie. Môre kan die dag wees waarop God ’n deur oopmaak wat jy nooit verwag het nie. ✨
2026-09-07 19:11:31
2
🌹❤️Erika❤️🌹 :
N Man na God se hart 🙏🙏🙏
2026-09-07 12:25:35
2
Gerrie Van Der Walt :
Lieflik, nou is ek net die Ouman.🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰😍😍😍😍😍
2026-09-07 10:28:01
0
eliaslourens :
amen 🙏
2026-09-08 11:23:52
0
Tris :
HY is geseende vd Here
2026-09-08 07:11:10
0
Mandy :
🙏🕊 AMEN 🕊🙏
PRAGTIGE LIED BAIE DANKIE
2026-09-08 07:07:47
0
Linda Hofsta :
my seun Cerwyn Olivier. op sy kniee. ek eer di Here vir hom en bid dat God hom sal seen.
2026-09-08 03:47:06
0
corrie :
ek trots op my man wind en swaar weer gaan werk hy dankie heer vir n wonderlike man
2026-09-08 04:09:36
0
lettie :
is n gooie man maar daar is min van hulle😭😭😭
2026-09-07 21:54:03
0
JD :
hy is n priester van sy huis
2026-09-08 07:42:27
0
elna & johan venter :
MY MAN❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰🤗🤗🤗🤗🤗🤗🤗💥💥💥💥💥💥👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥❤️🔥🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏puik dankie.
2026-09-08 05:55:25
0
vickileatitiavent :
waar kak ek die song kry
2026-09-07 19:53:31
0
@sassysimi :
baie mooi song my skoon in trane.amen
2026-09-07 21:06:05
0
Innie's Cakes :
wat noem jy n vrou ?
2026-09-07 20:43:51
0
The kingsmen :
Dit is n baie mooi song die 🥰
2026-09-07 19:00:11
0
Malie#I love you Lord🙌🙏🫶❤️ :
Dit was my oorlede man daardie💔🥹🤗🤗🤗🤗
2026-09-07 21:40:02
0
Maryna :
Amen 🙏.
2026-09-07 17:51:26
0
Volrada Buitendag :
2026-09-07 17:20:12
0
Freek Diedericks :
amen
2026-09-08 11:31:29
0
Annette :
Amen 🙏 🙏 🙏
2026-09-07 18:37:11
0
Ceva :
👏👏👏baie baie mooi.
2026-09-07 17:20:36
1
erikaswanepoel955 :
amen!!!!
2026-09-07 18:46:38
0
Bettie Venter :
Die priester van God Halleluyah
2026-09-07 12:31:04
2
To see more videos from user @danieljohannesc33, please go to the Tikwm
homepage.