@thegeorgeherald: ’n Klein protesgroep het vanoggend by die kantore van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) in Courtenaystraat byeengekom om te eis vir ’n groter maandelikse pensioen vir bejaardes. Linda Smit, voorsitter van Team Strong Women en een van die protesgangers, het gesê hulle vra dat die pensioen van die huidige R2 400 verhoog word na R5 000. Joanie Visagie-Jantjies, ’n gemeenskapsaktivis, het gesê van die Sassa-toelae aan jongmense kan eerder geskrap word. Sy het gesê die jongmense wat die R370 spesiale Covid-19-toelaag vir maatskaplike verligting (SRD-toelaag) kry, “maak die kinders lui”. “Gee eerder vir hulle werk.” Lees meer aanlyn by die George Herald 📰🗞️ #GeorgeWesternCape #georgeherald #sassa #bejaardes

George Herald
George Herald
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 07 September 2026 10:49:58 GMT
174390
9999
656
1164

Music

Download

Comments

faieza.ebrahim
Faieza Ebrahim :
Our taxes should go towards the old age pension. Government are raking thousands into their pockets which Does not belong to them
2026-09-07 18:36:30
3
landels24
Leandi London Jaftha :
Aunty praat die reine waarhied 🥹, my ma kom nie uit met haar sassa nie😳
2026-09-07 12:43:22
329
decisiveethicsgroup
Den Hen :
Why is our seniors being treated like this
2026-09-07 13:43:51
216
vasantha_moodley
Vasantha Moodley :
Stop the srd and child support grant give only for 2 kids
2026-09-07 15:12:47
96
its.me.anru
👋🏻☕️Its.Me.Anru☕️👋🏻 :
My Ouma is 74 en sy werk nogsteeds vir haar inkomste.
2026-09-07 16:05:55
27
mariana_swanepoel
mariana_Swanepoel :
Vrou jy praat die waarheid, die ministers kry huise, motors selfoon als gratis, vlieg die wereld vol, bly in hotelle en betaal vir niks. Ek stem met alles wat jy se.
2026-09-07 12:22:53
169
user491678158274
beautiful :
this government is still punishing the pensioners but they give them big increases please support the pensioners
2026-09-07 12:28:27
6
dankobafo
Emilio :
wat stn op auntie se t shirt
2026-09-07 14:58:23
6
cherylkathew2
Cher :
True true true mama 🙌🙌🙌🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
2026-09-07 13:48:52
21
user8440704955369
user8440704955369 :
💞💞💞💞💞True warrior women I salute u.
2026-09-07 13:01:45
14
abduragmaanwalker
abduragmaanwalker :
R5000 is stil not a fair deal for pensioners but its better than the current R2400 they did allot for our country.
2026-09-07 15:10:53
40
zara.lakay0
ashlin dreyer :
you go aunty you go speak it out
2026-09-07 12:51:58
37
user6879161559846
Chief :
Joh is rerg seer as onse bejaardes so behandel word die goverment moet hle skaam 😡😡😡😡
2026-09-07 15:26:13
34
faridalansberg
faridalansberg :
Genoeg is GENOEG !!!!! ONS SOEK R5,000 per maand 🇿🇦🌈
2026-09-07 14:49:55
17
kim05263
Kim :
Amen sister
2026-09-07 12:54:35
8
user7062590290238
Alex :
Dis waar mamma ons word sleg behandeling maar hulle moet onthou GOD slaap nie.
2026-09-07 17:48:57
11
deansh68
Dean@sh :
There is enough money to give pensioners more than R5000 why is there so much money lying there for in case R370 becomes permanent the SRD should get abolished it doesn’t serve any purpose that fixes unemployment
2026-09-07 14:29:44
28
madelein0325
Madelein69❌ 🇿🇦✝️ :
Dis n skande wat ons pensioenarisse kry per maand.
2026-09-07 15:15:50
32
noekievisser
noekie :
Jy praat die waarheid🙏❤️
2026-09-07 15:14:56
9
jackie.van.der.me6
Jackie Van Der Merwe :
vertel hulle tannie die government voel fokol vir arm mense
2026-09-07 12:54:48
10
elisephilemon
elisephilemon :
Nog te min at least 8000 in oorsee kry d pensioners oor d 20000
2026-09-07 13:33:33
79
anny29862
Anny :
Dankie, se hulle.Onregverdig.😢😢
2026-09-07 12:51:10
8
bules007
Celeste :
5K is min, R6,5k vir die ou mense!
2026-09-07 13:39:37
10
erika.de.bruyn
Erika de Bruyn :
Ek wag al 6 mnde vir my old persons sassa
2026-09-07 13:20:03
29
kitaar86
K🎸🏳️‍🌈 :
Vra julle kinders asb om volgende keer n cash send te stuur, dan trek jy die geld by die ATM en dit wys nie op jou rekening nie. Sterkte, julle het die meeste van ons se ondersteuning.
2026-09-07 12:11:11
56
To see more videos from user @thegeorgeherald, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About