@christelle_vn: Mense, hierdie is 'n besigheid, nie 'n hobby nie. My fooi is baie redelik, maar ek kan dit nie doen as gunsie nie. #influencer #contentcreator #fyp #blessed #tiktok

Christelle van Niekerk
Christelle van Niekerk
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 08 September 2026 11:58:17 GMT
140887
4160
134
146

Music

Download

Comments

mandycole40
MandyCole :
Wel jy verduidelik dit beter as SM en die is actually jou inkomste. Sy het n werk. Maar ja,buiten my dislike in haar, verduidelik jou video dit baie beter.
2026-09-08 15:05:52
17
miss_jinxi_bluu
Miss. JinXi Bluu :
Ons lewe mos nie in n trading era nie, as ek my hare gaan sny swop ek nie die haarkapper met n dosyn muffins nie....!!!
2026-09-08 13:14:24
80
mrscsaidso
mrscsaidso :
ek kan nie meer wag vir content creation bubble om te bars nie
2026-09-09 13:41:34
18
riversdal_kwekery
Marlize Milner :
2 aande "for free" betaal nie jou rekeninge nie😜
2026-09-08 12:38:32
35
debbielange12flowers
DeborahElizaPot :
Ek werk van die huis af - heeltemal ander bedryf - en ek het gisteraand 9uur uit my pyjamas geklim, gestort, en bloot in skoon pyjamas geklim. It was just that kind of day✨😂
2026-09-08 13:23:23
25
4king_fantasties_
𝕄𝕟𝕣. 𝔽𝕒𝕟𝕥𝕒𝕤𝕥𝕚𝕖𝕤™ :
100% mense verstaan nie die ure se editing, die onkostes om wherever te kom en en nie. Naby is dit sharp maar ver kos geld...
2026-09-08 14:36:33
16
samanta.koegelenberg
Samanta Koegelenberg :
ek sal data geld ook vra om die video te post ook!!! 😂😂😂😂 weldone stella!!! dis hoe dit is!!! xxxxx mag jy verby die sterre gaan ❤️❤️❤️❤️
2026-09-08 13:40:43
11
getmoodhaus
MOODHAUS™ :
Exactly. It’s a working weekend cause you’re actually creating content most of the weekend
2026-09-08 17:19:07
7
just_a_mompreneurrsa
D E S I R È B A N D E I R A :
E X A C T L Y! ✨
2026-09-08 12:54:22
12
aliciacountry
Alicia 💃 🏌‍♀️ :
wat van die uure wat jy spandeer om te edit, dit vat vrek lank ook en wifi of data om te post. Dit ook nie verniet nie ens dit moet ook seker gecompensate word. 100% verstaanbaar
2026-09-08 15:02:13
6
felicitydawn.dalh
Felicitydawn Stroud :
Dankie vir jou video!!! Nou weet ons.....Die lewe daar buite is duur....En ek kan sien jy is baie professioneel.❤️
2026-09-08 12:46:09
8
janetmarthinus
janetmarthinus :
mooi verduideliking..it is what it is
2026-09-09 04:27:02
4
mariskavirjou
M🌼RISKA :
Net so!!!!! Te veel mense soek dinge gratis. Lewe is kak duur.
2026-10-18 08:51:30
1
ekaterinievangelou
Ekaterini Evangelou :
Sometimes the clarity is needed [Tears of joy]
2026-10-05 10:43:16
1
actually_its_adele
Adele Koolen :
What people forget is you have to declare everything to sars. So when the pakkie arrives you have to pay sars tax on that pakkie.so rather get paid
2026-09-09 08:29:44
3
karinda_69
Karinda Kokkewiet :
Ja, so moet ons almal geld maak. Niks is gratis in die lewe nie.
2026-09-08 14:53:27
4
karinroos0
Karin Roos/Karma Food&Services :
Mense is Dom[Snicker]
2026-09-08 14:04:31
4
nailartbycindz
Cindy van Tonder :
Yess ek stem saam
2026-09-09 05:04:49
1
___sunshine04___
Sonskyn❤️ :
Doen my n gunsie😂😂😂😂😂😂
2026-09-11 10:14:29
1
theresavanlente
theresavanlente :
Agree 100% with you. 🥰
2026-09-08 15:08:51
2
its.me.anru
👋🏻☕️Its.Me.Anru☕️👋🏻 :
Baie mense verstaan nie hierdie konsep nie, maar dit is so eenvoudig.
2026-09-08 14:13:50
2
elain3.sweet
Elaine Frysenburg🇿🇦 :
n besigheid is no jokes dit kos geld om geld te maak
2026-10-26 07:41:17
1
vickpretorius
vick pretorius 🇿🇦🇦🇬🇧🇧 :
Caribbean toe is bq duur jong , jy sal moet discount gee😂😂😂😂
2026-10-22 01:56:48
1
unwrittenscents
Unwritten Scents :
Jy verduidelik dit bitter goed!
2026-09-09 06:25:09
1
choose.life40
Choose Life :
Nothing personal, it is just business 👌
2026-09-09 03:02:15
1
To see more videos from user @christelle_vn, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About