Give Jake credit where it is due. The team he built from scratch and won the RWC with, is just about the same team Snorre won with.
2026-09-09 11:37:34
1
Sniper :
I couldn't have put it better myself😂😂
2026-09-09 11:59:43
2
Creatos :
hy is overrated
2026-09-09 11:31:20
2
Doctor AJ :
Say is as it is @you knocking the nail on his head
2026-09-09 07:07:22
2
Puks Coetzee :
🤣🤣 absolutely 💯
2026-09-09 06:47:58
2
Fitness Equipment Wizard🇿🇦 :
Ek agree 💯, Hy het nooit niks mooi om te sè van Oom Rassie en ons span nie, JEALOUSY
2026-09-09 06:38:22
24
174614 :
hy kon nie eers die Bulle laat wen nie.
2026-09-09 07:56:46
18
user4771828129615 :
Never a fan of him. 🤔🤔
2026-09-09 05:40:08
8
Dan the Man :
Beste wen rekord met rassie is pieter de villiers
2026-09-09 08:34:49
6
💚💜MevVaseline💜💚 :
On point
2026-09-09 05:45:43
8
Fames :
hoe kan j se hy was lucky in dai 2007 final dan was rassie ook mos lucky soos j weet in 2023
2026-09-09 06:25:46
6
Ben Barnard :
Rassie is Baie goed, Jake is nie in Rassie se klas nie 😁😁😁
2026-09-09 05:34:13
23
Swartland Towing 🪝⛓️ :
daars niemand beter as rassie nie
2026-09-09 10:36:56
1
stena :
hy Kan hulle Gaan haal
2026-09-09 08:40:34
1
arnobrand90 :
Jake wie?
2026-09-09 11:05:02
1
The CEO :
1000%
2026-09-09 06:46:11
1
karnaal :
ek dink al lankal so, het gedink ek verbeel dit.
2026-09-09 07:25:57
3
.kaptein07 :
ek dink Rassie was ook betrokke in die technical span in 2007 so jaa.. hy sukkel om rassie se blomme vir hom te gee🤦🏾♂️
2026-09-09 06:59:01
3
Commentwell :
Jou views is 100% on point!!
2026-09-09 10:36:04
4
Cinden Moos :
Klas video buddie 👏 net die waarheid
2026-09-09 06:28:16
2
AJCLE1977 :
if it wasn't for Bryce Lawrence cheating the Springboks,Peter de Villiers would've won that 2011 World Cup.
2026-09-09 13:11:15
5
John :
hy wou nie vir Rassie daai tyd vat nie , dis waarom Rassie toe Munster toe is .
2026-09-09 11:13:08
1
user2395498129159 :
100%,
2026-09-09 06:29:54
1
Dylan :
stem 100% saam, ek het ook n tydtjie terug agtergekom dat hy jaloers is op Rassie en sy span...plus Rassie doen dinge way different as hy op die veld en van die veld af., Rassie kies spelers wat hulle hande opsteek, maak nie saak van waar hule Kom nie en hoe groot of klein hule is nie....Jake se manier van dink en dinge doen is old school en outdated....dishoekom hy die changing room verloor het met die Bulle, hy moet sy trots sluk en van sy high horse klim.
2026-09-09 10:27:34
4
SuperAdam_1978 Adam :
die doos moet net jaloerse attitude vat en fokoff
2026-09-09 05:38:49
1
To see more videos from user @therealbaldandthebearded, please go to the Tikwm
homepage.