@courtez.nightshade: Sterker as Gister. ✨🔥 Baie van ons vrouens het al deur absolute hel gegaan, fisies en of emosioneel, binne ’n verhouding. 💔 Maar hierdie lied wat ek geskryf het, is ’n herinnering dat ons kan opstaan, onsself weer kan vind en die beste daarvan kan maak. Ons kan sterker uit die seer kom, ons wonde omskep in krag en aan die einde van die dag nog mooier en sterker as voorheen wees. ❤️‍🔥✨ #SterkerAsGister #xybzca #kaktusnation #fyf #cactusfamily

🌵Courts🌵
🌵Courts🌵
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 September 2026 13:57:01 GMT
3684
290
9
3

Music

Download

Comments

smiley_kind
😄Smiley😄Lieneke :
Mag ek jou sound gebruik🤗✨️
2026-09-11 05:01:52
0
johannikarossouw
johannikarossouw :
hy moet nou uit kom whoooo
2026-09-14 12:46:39
0
hashtag_my_nou
Renier Meyer :
🔥🔥🔥
2026-09-13 11:43:23
0
sharlene04
Sharlene :
💗💗💗
2026-09-10 08:07:11
0
jpfaber28
🇬🇧Fire_Fox🇬🇧 :
🥰🥰🥰
2026-09-09 20:08:39
0
daniewolf0
🦊DANIE🦊 :
🥰🥰🥰
2026-09-09 19:30:14
0
t_i_n_i_q_u_e
Tinique_Du Randt :
❤️❤️❤️
2026-09-09 18:09:25
0
To see more videos from user @courtez.nightshade, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About