@wellies_93: Die moeilikste deel is nie altyd wat hulle voor ander mense doen nie. Dis wat met jóú gebeur wanneer jy jare lank leer om iemand anders se mood, reactions en drinking te manage. #covertnarcissist #narcissisticabuse #verhoudings #emotionalabuse #afrikaanstiktoks

𝚆𝚎𝚕𝚕𝚒𝚎𝚜
𝚆𝚎𝚕𝚕𝚒𝚎𝚜
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 09 September 2026 15:36:08 GMT
3433
176
16
25

Music

Download

Comments

henk.snyder
Henk - Guns and Gear :
Daai persoon skep ook n baie goeie eerste indruk by ander mense. Juis sodat wanneer jy vra vir hulp, jy dit moeilik gaan kry omdat niemand jou glo nie.
2026-09-10 05:41:49
3
marisezwanepoel
Marise Mynx 🇿🇦 :
nou net besef dat ek getrou het met iemand wat nes my pa is, net ander tegnieke het.
2026-09-10 09:42:31
1
wessel.kleynhans
wessel kleynhans :
maar hoe maak jy as jy Naresusis.
2026-09-09 16:16:48
0
nann987
Nannie :
Dankie Wellies
2026-09-10 13:24:41
0
maxine6547
maxine :
ja dis so jammer...
2026-09-10 14:46:29
0
mariemelville555
Marie Melville :
Ja neeeeee
2026-09-10 11:06:03
0
teacup500
teacup500 :
True 👍
2026-09-09 17:27:19
0
1010jesabel60
🥂 Jesabel🍄 :
Baie baie waar wat jy se
2026-09-09 17:34:24
0
dimpels354
dimpels :
True
2026-09-09 18:09:19
0
willem4407
Willem :
maar ek gan nie meer uit nie want mense is fucktupp ek wou iets se en ek het dit gesè volgende asb
2026-09-09 18:17:41
0
pixalina4488
Pixalina4488 :
💯
2026-09-10 04:22:19
0
kiepie25
Kiepie Ronel Boyes 🏍️ :
💕💕💕
2026-09-10 04:06:44
0
gertruidadebeer
Gerda :
👌👌👌
2026-09-10 06:21:34
0
ladybug0759
LadyBug :
💯👌
2026-09-10 14:37:01
0
To see more videos from user @wellies_93, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About