@digiklank: 🎲 Het jy al ingeskryf vir die DigiKlank Rol en Skep Challenge? Nog nie? 😱 Dan het jy nog kans! Inskrywings sluit 10 September om 18:00. Gaan na die DigiKlank-webblad, kliek op die Challenge-blad, registreer en rol die dice! 🎲 Kry jou Topic en Genre… en kyk watse song jy kan skep! 🎶🔥 Moenie wag nie — gaan rol jou dice! #DigiKlank #RolEnSkep #AIMusiek #Challenge #Afrikaans