@aka_bob_the_builder: Replying to @wesley.fleming1

Albert Philpott
Albert Philpott
Open In TikTok:
Region: ZM
Thursday 10 September 2026 10:02:10 GMT
4819
232
23
0

Music

Download

Comments

interceptormag
user5280398687390 :
I'll buy the second round 👊👍
2026-09-11 13:07:11
0
ian.tha_hellboy
ian Tha_HELLBOY :
Is daai dragon ball z
2026-09-11 10:17:12
0
lisaholtzhausen88
🌺Lisa🌺 :
Dragon Ball z nee kyk dan is jy cool 😁
2026-09-11 16:25:24
0
bulla_gaan_jou_vang
? :
Instant respect Bro knows dragon ball z❤️
2026-09-10 18:38:37
0
monnas906
Monnas :
hallo da ek moet se jy is awesome Lekker man Lekker 👍👍
2026-09-11 02:05:18
0
28chris_leonie23
Chris :
My maat ek like jou attitude. Ek is ook so. Verlander vir niemand nie pella. 💪💪💪💪💪💪💪💪
2026-09-11 09:06:03
0
moiracronje2
🐙Inkvissie🐙 :
Love jou, de hel met die res, ek stem
2026-09-10 15:36:31
1
themichaeldee
themichaeldee :
Big shout out all the way from dubai lekker vibes 🤙🏻
2026-09-10 12:49:14
0
piet.jacobs
Piet Jacobs :
di man is regtig 💯 sharp mense is ma net vieslik op Di platform
2026-09-10 17:46:08
0
infinitymosneh
♡JOLENE♡ :
sal mos enige tyd my Lion met jou deel tjomma , jy mos awesome
2026-09-10 17:41:56
0
user4324561708766
ou bouts :
Hoe lyk die Bier, naam?
2026-09-11 13:17:08
0
jacorupping
Jaco1995 :
ek is n toppie,ken die lewe en ek dink jys n yster en n solid man,jy is definitely n man wat n bar kan skoon maak,ek dink om jou as n vriend te kan he is n investment
2026-09-11 13:33:33
0
willie.beukes0
🏳️‍🌈 WILL 🏳️‍🌈🇿🇦 :
Ek dink jy is cool. Het nog nooit n slegte video of woord van hom gehoor nie
2026-09-10 15:38:24
0
user5996246158829
𝕗𝕦𝕟𝕟𝕪𝕖𝕕𝕚𝕥𝕤𝟙𝟘𝟙 :
ek kom saam 🤣🤣ek bring die dop en coke
2026-09-10 10:07:25
1
eideng2
EidenG :
Ek koop jou n bottel boeta....
2026-09-11 11:02:43
0
jarco.swart
Jarco Swart :
my bra ek sal jou sommer n kas brannas koop keep up the good work en vok die res
2026-09-10 12:59:48
0
natz.30moslkr
🍒OG.TANNIE.VAN.BENONI🍒 :
waneer jy eendag in harties is stick ons jou by @Harry Umami se smokehouse vir lekker bier ..maar ons stick jou hier in harties 🍻🍺🍻🍺
2026-09-11 06:51:47
0
boer4lifebutcher
Pikes :
🤣
2026-09-10 11:21:42
1
To see more videos from user @aka_bob_the_builder, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About