@boervrouonline: BELANGRIK: Hierdie is my regte TikTōk rekening‼️My nr beskikbaar in my webwerf in bio. Ek sal jou nooit van ’n ander profiel af kontak om geld of persoonlike besonderhede te vra nie. Pasop vir vals profiele wat my videos en foto’s gebruik. #tiktoksa #boer #family #workfromhome #bosveld