@wilmeriswart: MATTEUS 6:25-33 Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng? En wat bekommer julle julle oor klere? Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie. Maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges? “Julle moet julle dus nie bekommer en vra: ‘Wat moet ons eet of wat moet ons drink of wat moet ons aantrek?’ nie. Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het. Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.
@wilmeriswart
Region: ZA
Friday 11 September 2026 05:21:07 GMT
Music
Download
Comments
Nicolene :
is julle in Voorbaai?
2026-09-11 10:25:52
0
Lizelle Muller407 :
Oh wow.... Ons bly in nr19, welkom Wilmari
2026-09-11 20:59:41
0
Izelle JvR :
Mamma is so Liefies 🐦
2026-09-11 07:46:12
4
VERNA ANN Rudolph :
enjoy your holiday that is so nice for the birds 🥰
2026-09-11 06:00:11
1
lallieq :
ah welkom in ons dorpie[Big LOL] ek weet waar daai is[Big LOL] hoop ek loop jul raak
2026-09-15 19:38:57
0
Tanya_D :
Gebruik dalk daai heel onderste bak onder by voetstuk as water bak
2026-09-11 06:44:34
1
Estelle Venter :
Jy lyk so goed en mooi.
2026-09-12 14:13:18
0
MarykeT :
Ek het juis ook na daai een gekyk of Takealot, dis baie oulik.
2026-09-11 10:05:17
0
MaureenDippenaar :
Kan jy asb die link van die paal op sit
2026-09-11 13:10:12
1
Monica :
So so mooi 🙏
2026-09-11 06:40:36
1
AnnieOC :
Sy kort 'suikerbekkie watertjies' aan een hakkie. Ek love dit ek gaan ook een kry. 🥰
2026-10-11 14:59:49
0
isobel lou :
Baie oulik
2026-09-11 11:15:18
1
yvonne :
Hoe duur is dit as ek mag vra en wat is die beskrywing. Ek wil defnitief so een bestel.
2026-09-11 08:15:58
1
Shadow :
Enjoy Elke oomblik ♥️♥️
2026-09-11 05:52:47
1
Marinda Plaas Meisie🐾🐔🐐🐤 :
dis so oulik
2026-09-11 05:29:35
1
user4701780383988 :
Blessed
2026-09-11 05:34:31
0
michelle :
Dit is nou oulik. Die voëltjies is slim...elke dag bring hul drie nuwe maats saam. Een van die dae is jou ma se voëltjie(sop)-kombuis full house. Te heerlik om na hul te kyk.
2026-09-11 11:13:12
0
chamilan Abrahams :
🥰🥰🥰
2026-09-11 05:55:41
1
Gertjie Fourie :
🥰🥰🥰
2026-09-11 19:27:31
0
Amalia Scheepers :
💞💞💞
2026-09-11 09:48:09
0
altadriessen :
❤️❤️❤️
2026-09-11 09:30:15
0
Sonneblommetjie :
🥰🥰🥰
2026-09-11 05:35:16
0
MineWinterbach777 :
❤️
2026-09-11 05:49:24
0
Lizzy :
🥰🥰🥰
2026-09-11 11:42:18
0
@maryke181 :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-09-11 22:38:10
0
To see more videos from user @wilmeriswart, please go to the Tikwm
homepage.