@thegeorgeherald: Inwoners hou optog voor Hoërskool Pacaltsdorp ’n Groep ontstoke inwoners is vanoggend, Vrydag 11 September, voor Hoërskool Pacaltsdorp om deel te neem aan ’n vreedsame protesaksie teen boelies en geweld in skole. Dit volg nadat ’n seun - ’n leerder van die skool - deur ’n medeleerder Sondagaand, 6 September, in ’n koshuiskamer aangerand is. ’n Video van die voorval is wyd op sosiale media versprei. Volgens ingeligte bronne was daar vroeg Maandagoggend glo nog ’n bakleiery by die koshuis, waarna een leerder per ambulans hospitaal toe geneem is. Die boodskap van vanoggend se optog is duidelik: “Sê nee vir boelies!”. Ouers en gemeenskasplede het hul misnoë uitgespreek met die manier waarop die situasie deur die hoof hanteer is. Video - Michelle Pienaar

George Herald
George Herald
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 11 September 2026 11:52:44 GMT
23095
685
5
69

Music

Download

Comments

tash46468
tash :
I hulle sou nie so aangegaan as dit nie op video was onderwysers en hoofde gaan deur Baie, ouers en department werk saam om skole so te het 😢
2026-09-11 14:47:07
7
oubie55
Oubie :
Die dag toe die staat die onderwysers en onderwyseresse as Opvoeders begin klassifiseer het toe begin die probleme Die ouers is die opvoeders en die onderwysers en esse is die leerkragte
2026-09-11 18:18:20
1
d121494
D12 :
ek 2002 op Pac's high kla gemaak,wat gano by my skool an???
2026-09-11 21:19:10
0
rome84862
rome8486 :
Regering se swak wette
2026-09-11 19:47:17
0
kalf7731
kalf :
Die anc government is gemors mense
2026-09-11 15:10:37
1
To see more videos from user @thegeorgeherald, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About