I appreciate the word, but guys NOT in uniform please
2026-09-12 04:04:32
18
Teeboh wako Kasi.❤️🥹🐼 :
may i see myself in this uniform one day in Jesus name amen 🤍🤍🤍🤍🕯️
2026-09-12 05:41:52
97
Pasco :
Guys are you aware or informed about uniform on social media 🤔
2026-09-12 11:03:22
8
Justin Carelson :
Congratulations with your inauguration with your achievements, Gino. Nou het jy a platform om jou land te veterenwoordig, geestelik sowel as natuurlik. So proud of you, son of the Soil
2026-09-12 13:57:27
4
yatheselethojana :
Motivation in Afrikaans sounds dangerous 😂
2026-09-12 05:48:34
3
.BR{}D F♨️RTUIN :
.Thank you guys for your service, man. And may God bless you Amen 🙏🏽✝️
2026-09-11 18:41:49
63
Hazel Hazel :
jong man ju pad het baie besoekers stap uit God roep jou as n disipel jaja amen
2026-09-12 05:16:47
40
Lionel Titus :
Here U is nog op die troon, Amen 🙏 🙌 ✨️👏 ❤️
2026-09-11 19:07:02
42
Virgil :
Ai JESUS is ironic a Soldier thats a Soldier for CHRIST.
2026-09-11 19:58:51
21
merimlouise :
Soldate vir ons God [Pray][Pray][Pray]❤️
2026-09-12 10:21:20
1
Joanie McCarthy :
Ai jounelinge,praise die Here, Here bewaar ons jounelinge.
2026-09-12 06:58:33
1
TeflTeacherCandy308 :
I am humbled! You have taught me that I need to praise God in all circumstances. 💃
2026-09-12 08:08:37
6
iinspector_Bock🇳🇦🔥 :
my here ek kom vsnand voor U met n hart wat seer is maar okay
U is koning en sal voorsien
my here ek nodig U
U is wonderlik
ek bid met al die dankse
Amen 🙌
2026-09-11 19:26:07
19
gibba20 :
Romeine 8:28 "En ons weet dat God alles ten goede saam werk vir hulle wat Hom liefhet,hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe" 🙏❤️
2026-09-12 01:38:02
11
Carmen 🇿🇦 :
Amen , keep preaching the word keep holding onto his word
2026-09-12 04:28:03
1
Mrs Nelson :
Ek sal baie daarvan as my colleagues so ken wees altd motivation everyday
2026-09-11 20:43:40
5
thewolf :
jy laat my huil vanoggend.dankie broertjie 🤲🥺
2026-09-12 04:25:22
6
kitten :
🙏Eks Baie bly Vir jou die Here is besig Om Vir Hom soldate bymaak te mk DT wt ONS nodig die Here ht jou op n plek geplaas Om soldate by mekaar te maak. Here plaas die Bloed oor sy lewe seen Hom. ❤️🙏love wht U do Die Here seen jou.❤️❤️🙏
2026-09-11 21:41:26
9
davidvw420 :
preek broeder! die deure wat die Here oop maak kan NIEMAND toe maak nie!
2026-09-11 21:24:19
5
SJ :
Beautiful ek vat hierdie Woord vir my baie dankie sowaar God bly God
2026-09-12 05:17:21
2
Jameelah Mila :
shoooooooo dis die Eerste keer wat Ek die Sien ma dit was defnitief vi my 😭😭😭😭😭Ek sal net anhou 😊😊😊😊😊 Amen
2026-09-12 17:44:33
2
Gabby87 :
In Jesus Naam, Amen en Amen 😭🙏
2026-09-11 19:22:25
1
Pebbles :
Ons seuns sal wees soos bome opgekweek in hulle jeug
2026-09-12 05:53:37
3
Sonia Plaatjies :
Amen en Amen Here dnki vir als Amen
2026-09-12 10:14:38
1
To see more videos from user @georgino5350, please go to the Tikwm
homepage.