@kiekie4042: 🌹💋 Kiekie 💋🌹

KIEKIE
KIEKIE
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 11 September 2026 18:13:34 GMT
33330
1061
364
421

Music

Download

Comments

user7577585800340
kulsum :
100,Exactly
2026-09-30 13:15:01
0
care_smart
🌹Kimberly🌹 :
ek wens ek kon dit download
2026-09-30 11:30:34
0
magdas47
magda :
Neeeeeeeeeee
2026-09-30 11:28:51
0
olivia.van.wyk0
Olivia Henecke Abrahams. :
neeeeeee net neeeeeeeee
2026-09-30 14:28:30
0
lueldawag
LueldaWag :
sê dit harder!!!!!!!!!!!!!!!!
2026-09-28 19:43:09
8
pixytailfromsomewhere
Linda0916 :
Ek stem! Daar is n vrek dun lyntjie tussen vriendskap en n affair. Praat uit ondervinding! Die "ons is net vriende" nonsens werk nie! Sal dit nooit weer toelaat of duld nie.
2026-09-24 16:34:36
14
justme_odette
🪽 Odette 🪽 :
NEEEEEEEEEEEEEEEEE
2026-09-28 19:32:59
2
lizellie39
🌸Lizellie🌸 :
nope 🙅‍♀️ek en my man is mekaar se vriende
2026-09-25 11:49:53
6
rinarico9682
Rina & Enrico :
stem saam my man ht i vriendin gehad en wat ht gebeur hy ht weg geloop met haar
2026-09-19 02:50:13
13
sonja_swart
S❤️W :
Nope nee glad nie en ek het ook nie eers 'n vriend of vriendin nie.
2026-09-28 10:57:12
2
willemien092
Willemien :
neeee..nie eers as jy in n verhouding is. ..dan is jy nie committed niie
2026-09-18 23:53:00
5
naomiburger735
Naomi Burger Skat :
NEEEEEE NEEEEE VERKEERD
2026-09-19 13:49:06
2
judzjacks
Judz :
Neeeeeeeeeee
2026-09-29 11:09:17
0
lezel186
Lezel :
nee dar is ni n manier ni
2026-09-18 11:54:56
3
karen83503
karen :
Nee dis nie reg nie
2026-09-12 12:10:56
1
rooies968
rooies :
nope glad nie
2026-09-24 20:47:55
3
nadiaenadreas0
Marie Hurter :
Nee gewoonlik moeilikheid
2026-09-26 14:18:53
4
willemien.potgiet
Willemien Potgieter :
nee nee dis nie reg
2026-09-12 11:48:04
1
koningskind67
🌹Happiness🌹 :
Nee gladnie
2026-09-12 10:25:53
2
antoinette9536
Toontjies 🇿🇦 :
Nee
2026-09-12 11:16:15
1
stephanie.badenho84
Stephanie :
💯nee
2026-09-18 13:01:57
2
melainedrotsky
Melaine Drotsky 🇿🇦 :
NEE... weet nie waar kom hulle daaraan van hier "vriende/in" crap nie...
2026-09-18 20:39:35
2
jessilindholm2
Bunny 🐰 :
Ja as jy single wil wees....
2026-09-13 17:01:07
2
shirley.1958
shirley.1958 :
2026-09-12 09:56:11
1
tinybubbles015
patricia irwin :
ek het geen vriende nie want my man het met sy ie vriendin geslaap en daarna het ek hom geskei so dit waar
2026-09-16 12:05:53
4
To see more videos from user @kiekie4042, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About