@ina69682: #creatorsearchinsights #notcaringwhatpeoplethink “Moenie iemand anders se opinie oor jou gebruik om jou eie lig te verdof nie… ✨” “You know… nothing can dim your light. ✨ Mense se woorde en opinies kan jou raak. Hulle kan jou laat twyfel aan jouself. Maar moenie vir iemand anders die mag gee om jou lig te doof nie. Visualiseer nou hierdie klip in jou hand… 🪨 En gooi hom weg. En sê vir jouself: ‘I have zero stones to give what other people think of me.’ Los hulle opinies waar dit hoort — by húlle. Jy weet wie jy is. Jy weet wat jy al deur is. En jy weet waartoe jy nog in staat is. Jy is nie te oud nie. Jy is nie klaar nie. En jy is beslis nie onsigbaar nie. Glo weer in jouself. Jou lig is nog daar. ✨❤️” Indien jy jou lewe wil beter maak jy weet jy is welkom om my te DM ##50Plus #NooitTeOudNie #GloInJouself

Ina Prinsloo UGC  0764732131
Ina Prinsloo UGC 0764732131
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 12 September 2026 10:35:22 GMT
220
11
1
2

Music

Download

Comments

ina69682
Ina Prinsloo UGC 0764732131 :
Wat is die “klip” wat JY vandag moet weggooi? ’n Ander persoon se opinie? Selftwyfel? Vrees? Skryf dit hieronder… en laat dit gaan.
2026-09-12 10:36:19
0
To see more videos from user @ina69682, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About