@jousaffamamma: 'n Absolute unhinged, unfiltered, un-esthetic (hopefully pleasing), very real middag slapie routine... Note: Ollie en Gideon is "gesleeptrain". Routine is KEY al van 4 weke oud af... Saved my sanity! #Saffamamma #drinkjouwater #okaybraai
Dis alles goed en wel dat routine vir party mense werk. My lewe en werk so van so aard dat daar nie altyd roetine is nie. Maar my kinders slaap enige tyd enige plek en dit het ook sy voordele.
2026-09-13 16:38:32
7
Hannah :
Ollie's curly hair kills me. It is beautiful ❤️
2026-09-13 11:56:31
20
kirsty :
te lekke ds ons op n sondag midag my kids is al 14 en 12 almal slaap
2026-09-14 14:22:09
1
DSMissMe :
ek love genetika, want wat bedoel jy een het krul hare soos mamma en een het nie soos pappa 😭🥰
2026-09-14 09:32:27
4
🎃👣Elandre Boeta Renken👣🎃 :
hulle het net te vinnig groot geword 😳
2026-10-20 00:51:10
2
Amelia :
Ollie is mamma se ewebeeld [Heart eyes]
2026-09-13 11:33:00
8
Suma :
Ollie het mamma se hare gekry! Beautiful!!🥰
2026-09-15 11:23:27
2
🌻 MeLissa 🌻 :
Hoe is hulle Al 2 Al so groot 🥲🥲
2026-09-21 04:18:44
1
binx :
hy is te oulik
2026-10-22 09:07:35
1
Jen :
love seeing this! we are the same on weekends. it's ok for moms and dads to nap too! 💕
2026-09-14 14:23:54
2
cobiekriel :
Ma sê krullebol🥰
2026-09-17 17:30:22
1
Penelope Pumpkin 🍊🍯✨ :
so dankbaar v hierdie realness [Heartwarming]
2026-09-16 05:31:17
1
🌸Lella🌺 :
Ag moeder kyk net daai krulle
2026-09-14 14:02:50
1
Rosie Ormshaw :
The small moments the laughter
2026-09-14 12:07:00
1
Vanessa Havenga :
Die mooiste bos krulle ek love dit hulle is beautiful 🥰
2026-09-14 05:53:15
1
꧁✿ 𝐓𝐡𝐞𝐚 ✿꧂ :
Hyt te vinnig groot geword🥰🥰
2026-09-16 18:50:09
1
itsmheee... Mrs Pereira :
Kyk die bos hare 😍😍😍😍😍
2026-09-14 06:47:30
1
Veroezka_🖤 :
Ek love die 🥺🥰
2026-09-14 12:58:44
1
Emunah Co. :
Kyk die krul haartjies mamma 😍😍😍
2026-09-14 07:59:17
1
itsmheee... Mrs Pereira :
Die giggles kan enige mens se hart heal ❤️
2026-09-14 06:48:26
2
lerishalottering :
Hi, het jy enige raad rakend die dummy my seuntjie is ook nou twee en suig nog. Wanneer is die regte tyd om hom weg te vat en hoe doen ek dit. 🙈💙
2026-09-14 06:05:52
0
TheWomanBetweenChapters :
Jy moet daai super nanny show begin en families help 😁 ons eie super nanny van SA
2026-09-14 05:36:51
1
Danielle du Toit :
#Goals.
2026-09-15 06:50:41
1
daphne :
Te pragtig mamma❤️❤️
2026-09-14 14:12:52
1
Judy Muller :
Hi hak vreeslik
2026-09-13 11:01:45
0
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.