@thabakwenafarming: Ons nooi almal hartlik uit na die Vat 5 Dormerveiling wat op 26 September om 11:00 by Afridome in Parys plaasvind. Die diere sal Vrydagmiddag by Afridome regstaan vir voorafbesigtiging. 'n Mooi aanbod van die Vat 5-groep wag op die veiling. Maak seker jy mis dit nie! 📍 Afridome, Parys 📅 26 September ⏰ 11:00 #thabakwenadormers #dormerveiling #dormertelers #ovk #swiftvee