@digsuster: IS ONS OKAY? Uit op alle platforms teen die naweek. Ek dink anxious attachment word nogal verkeerd verstaan. Dis nie net iemand wat heeltyd aandag soek of “clingy” is nie. Dis meer dat jy baie vinnig onseker raak wanneer iets anders voel as gewoonlik. ’n Boodskap klink korter. Iemand is stil. Hulle antwoord later. En jou kop gaan sommer dadelik na: is daar iets fout? Nou sit twee mense wat albei so werk in dieselfde verhouding. Dan kan klein goed baie maklik groot raak, want albei lees vinnig iets in die ander een se stilte of bui. Die een vra of alles okay is, die ander een voel dalk hulle het iets verkeerd gedoen, en voor jy weet is albei gespanne oor iets wat dalk nooit ’n probleem was om mee te begin nie. Dis nie noodwendig omdat die verhouding sleg is nie. Partykeer is dit juis omdat albei baie omgee en bang is om mekaar te verloor. Ek dink dit help as mens dit van mekaar weet. Dat jy nie elke vraag as drama sien nie, en ook nie elke stil dag as ’n teken dat iets besig is om uitmekaar te val nie. Partykeer moet iemand net hoor: ons is okay. En partykeer moet jy jouself ook herinner dat alles nie altyd ’n teken is nie. #SuidAfrikaansemusiek #Afrikaansetreffers #NuweMusiek #Liedjieskrywer #Digsuster #Isonsokay

Digsuster
Digsuster
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 15 September 2026 11:10:18 GMT
3663
349
23
57

Music

Download

Comments

bizop_pioneers
Jaco :
Jy weet eks n fan, as mense jou nuwe release vir my stuur op spotify, na ek dit al klaar 87 keer op repeat geluiter het🤣 en hulle dink hulle is een voor my🤣
2026-09-17 12:05:50
1
anellebarnard
AnelleNortje :
Exactly how i feel now
2026-09-15 11:43:40
1
sky799181
sky :
This is beautiful🥰🥰🥰🥰
2026-09-16 08:13:04
0
sonskynsoorie
♡SᴏɴsᴋʏɴSᴜʀé♡ :
Love dit
2026-09-15 11:23:30
1
liza_g87
liza🩷 :
yes lets go! 💃
2026-09-15 12:32:55
1
andy.koekemoer
Andy Koekemoer :
Ek Is Nie moeg Nie maar .....
2026-09-16 15:19:44
0
lea0649
Lea :
True!!!!
2026-09-18 07:48:48
0
benitameisiekind
benitameisiekind 🇳🇦 🇿🇦 :
100% relatable 💜💜💜
2026-09-15 14:10:56
0
elsterdiedj
Elster :
🔥love this
2026-09-16 08:30:46
0
diekortsemarlize
DieKortseMarlize🤍🧡🖤NXT_WAVE :
🔥🔥🔥🔥 welldone blom
2026-09-16 06:17:20
0
poppieq82
꧁🩷✨️PoƥƥίⱸQ✨️🩷꧂ :
BEAUTIFUL 🩷
2026-09-15 19:08:30
0
marthinusstoop338
Marthinus Stoop 🇿🇦 :
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
2026-09-16 08:15:36
0
sharonsbotes
🐹🌼ShArOn BeZuiDeNhOuT🐹🌼 :
2026-09-15 12:13:33
1
johanrootman4
Johan Rootman :
2026-09-17 11:25:24
0
johanrootman4
Johan Rootman :
2026-09-19 08:00:23
0
user1781757461349
Roeléne :
👌🏻
2026-09-15 11:25:02
1
lourensofafrica
Lourens of Africa❌️ :
🥰🥰🥰
2026-09-20 06:23:04
0
ninjatalkshost
🥷🏻🩵♾️UrFavNinja♾️🩵🥷🏻 :
🥰🥰🥰
2026-09-18 12:20:06
0
tanjahayward77
tanjahayward77🇳🇦 :
❤️❤️❤️
2026-09-15 19:40:30
0
hannaengelbrecht40
Hanna Engelbrecht :
🥰🥰🥰
2026-09-15 11:27:34
1
lourensofafrica
Lourens of Africa❌️ :
✨✨✨
2026-09-20 06:24:20
0
To see more videos from user @digsuster, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About