@emilesekombuis: Kerrie hoender op stampmielies! Heerlike aandete veral as dit koud en reënerig is! Kerrie hoender op stampmielies Oornag in water 1 en n halwe koppie rou stampmielies, kook saam die volgende dag tot sag. Hoender 6 borsies in blokkies gesny Sout en peper na smaak Een teelepel smoked paprika Olie vir braai 250g gesnyde sampioene Een groot ui in blokkies gesny 3 knoffelhuisies fyn gekap 2 blokkies chiken stock in 500ml Kookwater Een teelepel borrie Een eetlepel gemmer 2 hoogvol eetlepels mild kerrie poeier Halwe koppie Gevriesde ertjies (opsioneel) 250ml vars room Sap van een helfte suurlemoen Bietjie gekapte vars Pietersielie Heel laaste in stampmielies 3 opgehoopte eetlepels cremora #Emilesekombuis #homecooking #homemade

Emile se kombuis
Emile se kombuis
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 15 September 2026 16:55:21 GMT
15913
396
9
112

Music

Download

Comments

r3gin04
user63990724244807 :
wow very nice dish .love this . 🌹
2026-09-15 17:22:47
0
user87548224848600
userRina :
you food always a winner
2026-09-15 18:05:47
0
berdinavries
berdinavries :
Mmmmmmm heerlik 👌
2026-09-15 19:29:28
0
tonilee002
Toni :
Dit lyk heeeerlik😅
2026-09-15 17:13:27
0
margeret.p
MargeretP :
Mmmm ek us nou sommer van voor af honger.😋😋😋😋😋
2026-09-15 17:58:19
0
user99547958335224
user99547958335224 :
Lyk heerlik baie dankie.
2026-09-15 17:31:54
0
user938174791100
shy :
Dit lyk heerlik.
2026-09-15 18:41:38
0
derickvis
Derick :
Heeeeeerlik
2026-09-15 17:07:17
0
yvonnemcleod_
yvonnemcleod_ :
2026-09-15 18:36:57
0
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About