Nou as jy weet hoekom het jy nie al lankal die storie aangemeld nie.
2026-09-16 17:48:49
14
Herman Wessels :
hoekom praat jy nie Mike Bolhuis glo hy sal aandag gee aan so saak
2026-09-17 05:52:03
14
Moesh ✝️🤍 🇿🇦+27 coza :
Manne staan saam hier en maak reg wat ander breek. Sterkte Boeta en laat weet wat ons kan doen om saam te staan 💪💪💪
2026-09-17 06:21:58
20
Johan Bosch :
Al wat n club is Moet toe gemaak word en onwettig verklaar word deur die refering en polisie
2026-09-16 21:18:07
16
Christa :
Gaan polisie toe asb
2026-09-16 15:45:50
8
Angel :
Here tree in Asseblief Amen&Amen 🙏👏
2026-09-17 09:29:31
12
LP27 :
Die regte ding sal wees, om dit by die polisie aan te meld, maar as ons eerlik is weet ons, in die SA van vandag is die persoon wat die waarheid wil ontbloot 10/1 dooie Jan
2026-09-17 00:16:44
7
KORTGAT4@ :
MENSE HOU OP SLEGTE COMMENTS TE LOS LAAT DIT N WAARSJUWING WEES VIR JULLE JONG DAMES AS MENSE MET SLEGTE COMMENTS WIL GEE SCROL DAN MAAR VERBY DAN
2026-09-16 18:24:39
19
poplap433 :
Hoe de hel het jy die name & fotos 😳
2026-10-14 06:44:51
0
jh :
Respek vir jou!
2026-09-16 16:04:26
11
Hannelie Smit :
Die sindikaat moet oopgevlek word. Kontak Mike Bolhuis. Dit is onmenslik.
Jy het baie moed om dit alreeds op sosiale media te sit. Moenie opgee nie asseblief. Daai meisies het jou nodig.
Vriendelike groete
Hannelie Smit 🌺
2026-09-23 12:08:37
3
Sonneblom :
Gebede, dankie vir jou omgee vir jou naaste.
2026-09-17 18:51:27
3
Annette Bam :
dis so hartseer en Tien teen een is die polisie deel van die netwerk
2026-09-17 08:00:43
7
victoria :
Ai dis baaaaie hartseer. Ons waardeer die informasie.... maar asseblief wees versigtig. Ons is op ons eie, geen beskerming.
2026-09-18 13:20:39
3
de villiersminnie :
ek vermoed dit gebeur of begin alles by clubs..BLY WEG VAN DAAI PLEKKE!!
2026-09-17 04:20:36
6
Helene van Wyk :
Dis verskriklik en hoekom gaan verkla jy nie vir hulle ?
2026-09-21 19:14:33
0
veraschreuder5 :
Vat hulle wit, kleurling en swart. Dit is nie net sad nie dit so bitter kommerwkkend. Dink jy die policies word gebribe om anderkant toe te kyk.
2026-09-19 09:57:56
0
Angel :
DIE POLICE IS SO, ONBETROU BAAR!
2026-09-17 09:33:17
11
Tina Luus :
Dankie dat daar Mans is wat opstaan vir ons Vrouens en Kinders. Ek dat jy veilig bly asb.
2026-09-19 07:06:59
2
sebenzileigh :
Dit is 'n sindikaat hierdie en party van die SAPS lede word betaal dit is hoekom daar niks aan hierdie sake gedoen word nie! Gemorste! God sit hoog maar Hy sien laag. Hulle gaan nie langer hiermee wegkom nie.
Ek salute jou! Dankie dat jy altyd 'n oor op die grond hou. Mag God met jou wees en jou beskerm. 🙏🏼❤️
2026-09-17 12:43:08
5
Renico Groenewald :
dis n groot issue die en dis n netwerk (human trafficking) mense besef nie wat daar buite aan gaan nie dis hartseer dankie vir die video
2026-09-18 08:22:50
4
Wilma Van Vuuren :
Klink soos n hool Baie sad Dankie vir inligting
2026-09-17 19:51:46
3
hyacinth :
me not understanding but listened to the end.. only got kempton park is a problem😳
2026-09-17 05:03:38
4
Moeksie :
En wat sê die SAPS hiervan.
2026-09-16 20:53:29
4
kimmi :
The whole SA is like this🥲
2026-09-17 06:50:16
2
To see more videos from user @kortgat436, please go to the Tikwm
homepage.