Of as hulle sê " ooh maar die jongman ryk lekker " Jy's in die semi-final
2026-09-16 16:25:26
270
Gabriel Mitchell Pop :
"los die juffrou gedagtes, noem my maar op my naam" toe weet ek, ek pay ook die 20ste🙈
2026-09-17 13:06:08
149
Skye121gp🏳️🌈 :
ń Aunty het eendag vir my gesê, as sy my in die hande kry, gaan sy my rug breek
2026-09-16 16:26:25
53
chani :
weet jou family jys ons daily maagseer 🤣🤣🙈🙈 ek kanie meer met jou nie
2026-09-16 16:00:29
85
Stella :
lyk jy prt uit Ondervinding, Antie Se Seun.🤣
2026-09-16 15:55:55
62
MsMargo :
Ek is mos nie met jou oom getroud🤣🤣
2026-09-16 16:54:46
50
NEXTLEVEL_RR :
Aunty se kind 😆
2026-09-16 15:22:02
79
Kai🇿🇦 :
picked up money at a garage and me and the guys bought icecream. walked by some aunties and one said. " hmmm dit lyk nou lekker, kan ek jou icecream lek" and her and the other one immediately started laughing out loud. The other said, " oooh ek likes myself bederf, kom bederf my biedjie " omg....aaaaargh yoh
2026-09-17 10:17:59
10
the.name.is.eshlynne🦀🇿🇦 :
2026-09-16 14:31:09
37
Erykah :
My trane rol…🤣🤣
2026-09-16 17:49:35
7
Diestemwatroep :
Js n pes weet jy my mag is seer gelag 😂😂
2026-09-16 15:00:23
35
Nini :
and it's the auntys n uncle's that raised us 😂
2026-09-16 14:13:09
21
Maalikah :
Hai nee di oom gnni hiervan hou ni. Nogal 😂😂
2026-09-16 14:22:36
10
Marcello 🇿🇦 :
This man never tells a lie 😭
2026-09-17 12:32:26
5
Nashville Smith :
Of dai, "whuuuu jy het mos mooi groot geraak." 😭🤣
2026-09-17 03:19:46
6
nay123_06 :
Antie show, Antie show 😂
2026-09-28 20:17:12
0
Oom Jim :
Die goal is oop😂😂😂
2026-09-16 14:56:05
3
Joey 🇿🇦🧿 :
😂😂😂😅
2026-09-17 04:08:29
1
Igshaan Allie :
Sal jy,as Ek will?
2026-09-17 06:27:16
3
Claudine :
Net so Dan sit jy in die driver seat 😁
2026-09-16 18:25:57
3
Samantha Angula(Hadassah)🌻 :
🤣🤣🤣Haha nee wag 🤣🤣🤣
2026-09-16 14:03:12
2
Dylan :
Bring daai auntie😂
2026-09-16 17:55:09
3
AshleyF_Skillie :
Lmk dan is dit aan in Japan!
2026-09-17 04:42:36
1
Charise Georgia :
Ek hoor ‘auntie sal as jy wil’
2026-09-17 05:47:40
4
To see more videos from user @ruan.baartman, please go to the Tikwm
homepage.