Oom Nol daai is my man en hy se altyd hy het niemand dood gemaak nie.
2026-09-17 09:17:17
27
Venecia Popham :
Melaton gummies by clicks help 👌
2026-09-17 06:43:49
4
Theresa Reed :
rerag x toss en turn tot amper ogen ure wanne x mut opstaan
2026-09-16 21:12:49
9
Carmen Payne :
Nee ek val net aan die slaap🤭🤭🤭
2026-09-16 14:30:17
12
Melly :
Joh vanoggend 4 o clock eers aan die slaap geraak want dink wat gaan ek doen as ek die lotto wen...eks rerig n overthinker [Tears of joy]
2026-09-18 13:42:33
5
user4575109604857 :
lol DIS die level van unbotherdness waarop ek is 😆. Ek skakel my heeltemal af van die stresvolle daaglikse lewe. Op dai oomblik is daar absoluut NIKS wat ek aan my probleme kan doen nie, ek vat vir my ver weg🛌. Die stres wat daar is, is weer more se besigheid 🥱
2026-09-19 07:23:06
3
omj :
lol jy vo duiwels [Tears of joy]mr bid [Tears of joy]
2026-09-18 19:54:57
1
billie jean :
it is learned.
wind down from early supper.eat at table.tv softly playing in background.dont eat too much.get kids done.put lights off.by 21h30 shower etc.lights off.lights out
2026-09-17 07:54:20
1
milatalk0 :
yoh ek weet nie eers wanneer en hoelaat ek gaan slaap het nie toe ek wakker word toes dit oggend 😌😁
2026-09-17 08:10:42
1
harrisvisagie :
ek is een van hulle, kop op die kussen Dan is ek aan die slaap 🤣🤣🤣
2026-09-20 08:45:03
2
Tannie Vlekkie :
Ek sit my kop op die kussing Oom Nol en daar gaan ek tot moreoggend
2026-09-19 05:14:46
1
Lady S :
wil ook weet[Tears of joy]
2026-09-16 15:37:52
2
Libbykyknet2 :
dis my man kop neer en weg, en ek le wakker kanie slaap nie, joh ek wens ek kan so wees ai.
2026-09-21 13:37:48
3
Martin Witlow :
Ek het gedink dus MAN UNITED WAT DIE OU WAKKER HOU
2026-09-19 09:14:41
2
@Lin :
Ek gaan my man vra😂hy vat n halwe sekonde😂
2026-09-18 19:28:37
1
Edward Absalom :
😁😁🤣😂😁🤣😂🤣😁🤣😂😁😂🤣😂😁🤣😂
2026-09-16 15:20:18
1
Graham Collins :
daais ekke
2026-09-16 15:26:02
1
Destiney :
Jy is n overthinker, julle raak nie maklik aan die slaap, my man is so hy skakel nie af
2026-09-17 05:16:48
1
Marcus Pekeur :
Hey Oom Nol is maklik maak net jo toe en dink aan mre ogg se opstaan lol
2026-09-18 09:59:03
0
Leandi 🇿🇦✨ :
Dis maklik oom Nol 🤣🤣🤣eks een van hulle.. Te lieflik... So doen ons dit... 1,2,3 en poof gone.. Da gaan ek... Sien môre oggend weer 😎
2026-09-17 19:19:57
1
erra :
nee wat ek dink nie wat om te droom nie lol ek slaap as ek my kussing sien 😂😂😂
2026-09-16 16:45:42
1
Martha Terry :
Asb laat weet vir my ook as iemand jou se hoe doen hulle dit.🤣🤣
2026-09-16 20:54:47
1
Elizabeth walk :
Hulle Se hulle het peace 🤣😳
2026-09-20 07:54:28
2
To see more videos from user @smithtalks, please go to the Tikwm
homepage.