@ruancles20: Maak jou eie Waspoeier vanish by die huis 3 kg waspoeier 1 kg bicarbonate soda 1kg dishwasher sout/normale sout en 1 botteltjie borrax. Verdubbel jou waspoeier na 6kg toe🤩 #waspoeier #vanishwaspoeier #verdubbel

Grow with R_Digital Growth™️
Grow with R_Digital Growth™️
Open In TikTok:
Region: NA
Wednesday 16 September 2026 15:34:38 GMT
279005
5654
211
3708

Music

Download

Comments

devereaux7
D-RUX :
nice just I don't suggest you use salt as it will rust the metal parts of your machine 😉
2026-09-29 15:49:43
0
elmarie91
♡Elmarie♡ :
gaan borex niks doen aan ander kleur klere nie.
2026-09-17 12:36:15
7
brahm.lategan
brahm lategan :
Dit werk. Ek gebruik die presiese kombinasie al jare. Al wat nog kort is n koppie wit asyn.
2026-09-19 19:31:51
2
theyodaaffect
The YODA factor..... :
3kg +1kg + 1kg= 5kg hoe kom jy by 6kgs uit?
2026-09-16 18:13:57
8
cherelinah
Ch3ryl_btha :
Is this mixture for white clothes only or for coloured clothes as well
2026-09-17 13:43:37
2
antonleroux177
Anton Le roux :
Wow sorry ma jys absuluut pragtig mooi gorgeous stunning exquisite beautiful
2026-09-20 04:48:53
1
gxpert0
G-Xpert :
ek het tumaric getry saam als
2026-09-16 18:19:37
4
jasonvilares
jasonvilares :
Hi daar. Kan ek daai ou wees... Ek het laas jaar n duur wasmasjien met al die bells en whistles gekoop en tech in net so onder 30k betaal... Sal daai bestandele nie die masjien seer maak nie. Stel belang om jou trick te probeer maar wil nie my masjien seer maak nie.
2026-09-21 04:10:05
1
glynis_grr
Glynis Grrr :
Do you still use stay soft?
2026-09-18 09:37:15
0
leighton13865
Leighton⛳ :
when you say a bottle borax, is 100g enough
2026-09-19 10:56:13
0
christasteyn68
Christa Steyn68 :
borax op takealot
2026-09-17 19:42:11
2
kevin.meiring.account1
Kevin 🇿🇦06381💲40491🇿🇦 :
Hoe kom jy by 6 kg uit as jy 3kg waspoeier, 1kg Bicarb, 1kg sout en n boksie 50g Borax meng? Wat mis ek?
2026-09-17 21:37:19
0
duboismari
Marinda van der Westhuizen :
Baie mense soek borax in die winkel. Dit is gewoonlik by die detergents Ile.
2026-09-18 13:30:03
0
megzi_96
Megan H :
Love! Jy noem dit maak jou klere wit. Seker n dom vraag maar beskadig dit nie jou donker en gekleurde klere nie?
2026-09-19 06:23:16
0
boerplaascontent
Hane :
clicks het
2026-09-17 21:13:03
1
spokie1970
Earth Angles :
Ek gebruik ook sout en bicarb..dit werk ..Ek nooit weer sulke swart goed in my wasgoed gekry nie ..wonderlik vir wasmasjien pype .
2026-09-29 19:05:24
1
user99547958335224
user99547958335224 :
Borax is by apteke en Dichem te koop koeksoda by enige kettingwinkel
2026-09-17 18:56:02
1
kimkritzinger95
Kim :
ek kry Borrax slegs by PnP
2026-09-17 21:14:52
1
waynegeraldgultig
Wayne Gerald Gultig :
kan jy al jou kleure was of net with kleure
2026-09-17 07:07:43
0
spokie261
Chez :
5kg 😳
2026-09-17 07:41:11
0
faldelahabrahams20675
faldelah :
as jy borax by gooi, Kan jy die Mengsel Dan met Swart kleure was
2026-09-19 08:48:08
0
arneykruger
arney kruger :
try Dischem
2026-09-17 05:46:33
0
williamhoole323
William :
is borex dan nie giftig nie.
2026-09-16 18:03:15
3
mindababy220
mindak22 :
try n sakkie bright, spar het dit , soak wit klere of color's en dit maak Alles brighter en wit let jy oornag in jou masjien , vir baie vuil, R 55 vir Groot sakkie. en ruik awesome
2026-09-18 03:27:05
1
user9829623341245
henry :
vlek die borax nie die donker kleire nie?
2026-09-17 06:21:30
1
To see more videos from user @ruancles20, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About