@emilesekombuis: Macaroni and cheese!! #homemade #pasta #Emilesekombuis Macaroni and cheese Water om paste in te kook Sout na smaak 600g pasta Een eetlepel olie 750 ml melk Imana white sauce Imana cheddar cheese sauce Imana Sriracha cheese sauce Een koppie gerasperde cheddarkaas 125g Brie kaas in blokkies gesny 2 blikkies tuna (opsioneel) Een en 'n halwe koppie cheddar kaas vir bo op Geniet dit!
Emile se kombuis
Region: ZA
Friday 18 September 2026 04:12:37 GMT
Music
Download
Comments
Mrs R.M (Rene) :
mmmm delicious
2026-09-18 07:15:22
1
Sharon :
yum.yum
2026-09-18 07:04:44
0
michelle scheel :
nou daaaaaaaai is mac and cheese!! dit lyk heeeeeerlik!!
2026-09-18 06:51:53
0
bronwyn🦋 :
Definitely making this tonight🥵🤤
2026-09-18 07:04:00
1
Cristell Nicola :
I love it wow nice 🙏
2026-09-18 07:17:14
0
🐿️🏹💜Brittany Miller🏹💜🐿️ :
That looks good. We'll do it this Sunday
2026-09-18 06:02:15
1
Jacqual Boon :
ooh looks delicious yummy for my tummy,will try it thanks for sharing
2026-09-18 08:49:46
2
Jenny Matthysen :
lyk heerlik, gaan beslis dit maak
2026-09-18 08:25:46
1
Erica Oliver :
Dit Lyk heerlik!!! Waar kry Ek die Imana? Ek kry dit nie by checkers of Pick ‘n Pay hier in Durbanville nie. 🥹
2026-09-18 07:23:19
1
Sproetie :
gaan dit probeer met die Brie
2026-09-18 07:43:45
1
Charlotte Damon :
lekker yummy 😋 gebruik altyd dai sause
2026-09-18 07:21:43
1
Wilmare Adendorf 🦋 :
dit lyk baie lekker 🤗🤗
2026-09-18 07:51:02
1
Monicap :
lekker going to make it tonight 🙏
2026-09-18 06:40:36
1
MargeretP :
Mmmmm, heerlik.😳😳😳😳
2026-09-18 08:40:23
1
Lindie Mac Lauchlan :
lyk heerlik
2026-09-18 06:09:45
1
59 white male :
Jy het eers gesê grill, toe 200grade. Grill is mos net van bo af ,gee gou raad?
2026-09-18 04:33:45
1
Indiana :
Dit lyk heerlik 👌👌
2026-09-18 06:46:41
1
Des Marais :
Lyk heerlik gaan dit defnitief maak sê net eers gou waar koop jy die blok kaas en wat kos dit asb en dankie
2026-09-18 04:33:08
1
Braam le Roux :
ek en my. man koop ok daai sous pakkies
2026-09-18 05:05:34
1
Nico :
Dankie ek probeer hom vannaand
2026-09-18 04:26:37
1
Christine Beukes :
heerlik
2026-09-18 07:51:46
0
HENDRICK :
biekis masroom of gevrieste erkies is net so flippen lekker daar by🥰 Dankie vir jou raad wat dit nog lekkerder maak🥰🥰
2026-09-18 08:11:40
1
Coleen Uithaler :
my sister gooi die 4 cheese sauce ook in dit proe baie nice
2026-09-18 10:37:31
0
DenisieA :
Joh! Dit lyk lekker Meneer 🔥
2026-09-18 09:21:58
0
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.