ek is al sover vir 9 maande so. ek bly op my kniee God sal my gesond maak wanneer dit sy wil is. as party dae moeilik is tree ek in gebed en glo my hy laat sy engele my troos
2026-09-19 12:37:46
1
stress bless 1 :
wil ek ook weet 🙏🙏
2026-09-19 03:59:59
2
Martin :
Wat help vir dit?
2026-09-19 01:37:00
1
Meisiekind :
ek ook 6 jaar al en hoe kom mens daar uit?? Dit is erg
2026-09-19 11:46:46
1
cc :
asb gaan deur my blad jou andw is daar gepost
2026-09-19 14:00:32
1
Danie❌ :
Ja. Soms is die donker te donker en gat waarin ons net te diep. Maar aan moet ons aan. Glimlag maar op jou gesig vir die dag wat voorle. En soms is daar iemand wat uithelp. Maar daai selfde persoon help jou weer daarin😢😔
2026-09-19 04:45:50
2
Maria :
Dit is presies hoe ek voel😭😭
2026-09-19 12:25:35
1
Viking ❌️ 🇿🇦 :
Wel daar is nie altyd n oplossing nie maar n positiewe stap is vergeet gister en fokus slegs op more en die belangrikste jouself!!!! onthou jy is nie alleen nie jy is net n dm ver. Sterkte jy lyk na n dame wat ek glo gaan dit oorwin.
2026-09-19 15:04:55
0
Alet Barnard :
dis ek daai😭😭gewonder of dit ooit sal beter raak
2026-09-19 06:44:21
1
Jp :
jip
2026-09-19 14:28:50
0
🐸𝕭𝖆𝖇𝖊𝖘 𝕻𝖆𝖗𝖗𝖆t𝖏𝖎𝖊 :
ek voel so vir die laaste 6 jaar na my man se dood
2026-09-19 10:54:06
1
〰️Bets〰️ :
Ek ken die gevoel baie goed.
2026-09-19 07:48:44
0
♥️ Debbie ♥️ :
vas gevang,ek sukkel 😒
2026-09-19 14:25:55
0
Beauty :
😁😁😁
2026-09-18 20:48:43
2
ShaunG 🇿🇦 :
💞💞💞
2026-09-19 04:48:02
1
To see more videos from user @user227053180133, please go to the Tikwm
homepage.