toe het ons nog n ordentlike en veilige lewe gehad
2026-09-19 07:38:37
3
Cornelia Palframan :
Ek onthou alte goed
maar wanneer laas het jy gesien kinderd gooi tolle, of albasters. Nee elkeen het nou n selfoon. Hulle vat dit skooltoe, pousetye sit hulle in n ry elkeen met sy foon
2026-10-02 20:11:12
1
Rina :
Lekker verlange na daardie dae vir altyd weg 🥰🥰
2026-09-19 05:34:10
2
watdevok :
My mom still has some of those plates, I miss something I never experienced though.
2026-09-19 05:08:37
1
flippienel26 :
Sal dit nooit vergeet nie
2026-09-25 11:13:03
1
Stan2026 :
Ja ek onthou
2026-09-28 05:51:16
0
Craig Minnie :
👏👏👏good old days for sure hey👏👏
2026-09-21 17:05:57
1
LADYBUG :
🥰🥰🥰🥰🥰
2026-10-02 08:16:52
0
Mina :
ek onthou baie goed groot gewort met dit
2026-10-03 11:22:38
1
Vounette :
2026-09-29 03:24:12
0
Riaan :
Die goeie ou dae
2026-09-20 05:25:35
0
Marikie Russell :
Wow
2026-10-05 12:57:53
0
Rosie :
Dit was die goeie tye ❤️❤️❤️❤️
2026-09-20 07:49:42
0
user899541629427 :
Soos gister !! Als wat goed was gone!
2026-09-19 05:24:28
0
Leon :
baie mooi herineringe
2026-09-20 15:06:02
0
Ulla Hofmann :
[Perfect score][Pray][Rose] Dankie vir deel. !DIE goeie outyd!@💓💖💞🙏💕💕💕🌹🌹.
2026-09-29 13:33:42
0
jacolaine sumón Muller :
Gebore 1972, mooiste jare🥰
2026-09-22 04:40:12
1
Cornelia Palframan :
n tydperk toe seuns kaskarre met pramwiele gery het. kan nie onthou wanneer laas ek dit gesien het nie
2026-10-02 20:06:47
0
🫶 AngeLitaPeace 🫶 :
My childhood summed up in 1 TikTok… tot die uitskryf werk 😂
2026-09-19 07:24:53
0
Boss Tom :
Lekker ou spoorweg huis...👌
2026-09-19 06:27:25
1
bernardkevinsamps :
Tickey boxes in cafes etc.
2026-10-07 16:53:26
0
Aletta Powell :
Kan onthou
2026-09-19 10:45:56
0
Rhona Nell :
Goeie oudae
2026-09-23 06:52:08
1
arriewarrie :
good and noble values this country were build upon [Cool]
2026-09-19 11:50:43
0
💞🍒Ronel🌹💞 :
AHHHH ONTHOU DIT NOG, DAAR DIE SWEETIES🥰🥰 SODA MAKER 🥰🥰🥰
2026-09-19 05:42:47
0
To see more videos from user @ventertjie16, please go to the Tikwm
homepage.