@mel_die_storieverteller: Deel 1 - Wingerdstokke en Wyn Ek kuier saam Agrimark by een van hulle kliënte, Opstal Estate. Van PPE in die wingerde tot verpakking vir die wyn, Agrimark voorsien iets van alles - ‘van wingerd tot wynboks en alles tussenin’. In Deel 1 van hierdie avontuur is dit duidelik dat ek nie reg aangetrek is of die regte skêr het vir die okasie nie. Al die plaaswerkers kry hul toerusting en uitrustings by Agrimark, ek sal maar daar moet gaan draai voor my volgende kuier… Hou dop vir Deel 2. Part 1 - Vine and Wine I’m joining Agrimark for a visit to one of their clients, Opstal Estate. From PPE for the vineyards to wine packaging, Agrimark supplies just about everything you need – “from vine to wine box and everything in between.” In Part 1 of this adventure, it quickly becomes clear that I’m not exactly dressed for the job. I definitely don’t have the right pair of scissors! Luckily, the farm workers get all their equipment and workwear from Agrimark, so I know exactly where I’ll be stopping before my next visit. Keep an eye out for Part 2! #OnTheFarmwithAgrimark

Mel die Storieverteller
Mel die Storieverteller
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 20 September 2026 07:59:28 GMT
81327
5316
117
144

Music

Download

Comments

die_enigste_wild
WILD nearly Tamedᵒᶰˡʸ ᵉᵈᶤᵗᶤᵒᶰ™ :
"Jy is genoeg!"🤣😂
2026-09-20 08:55:56
67
leanitabrand
LeanitaBrand :
Ek sal jou soooooo graag aS Boer Soek 'n Vrou aanbieder wil sien !!!!*[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-09-20 13:06:12
13
ambies1
Amber :
hierdie was amazing 👏🏻 😁lovit !!!
2026-09-20 08:50:54
6
berniecoetzee0
Bernie Coetzee :
jys absoluut uitgeknip as motiverende tong-tippie-toetser Mel😂😂
2026-09-20 09:09:25
1
maritsadj
maritsadej 🌻 :
Hoorie Mel, is Zak single? Ek vra vir myself… 😂
2026-09-20 08:57:21
2
shieda40
RashiedaJP40 :
Nee regtig jy's goed hoor... 🤣🥰
2026-09-20 08:13:33
15
zanelle_strydom
Zanelle Strydom :
Lekker Zak …. Hoop jy het n behoorlike opstal verwelkoming gekry…
2026-09-21 06:46:46
2
lallies1404
Jolandie_Lalliesmeisiekind🇿🇦 :
Met jou glitter bloes 😁. Love it!
2026-09-20 08:11:36
0
user250465253
MDK :
Brillianr😁👌!❤️
2026-09-20 08:13:51
2
heidi.lourens
Heidi Lourens :
jys oulik Mel hehe . 😂
2026-09-20 09:19:28
1
julietempelhoff_seeff
Julietempelhoff_seeff :
Love die boots 👢, regte farmgirl. Ek sien n bottel Mel 2026 in die toekoms 🍷
2026-09-20 11:39:50
1
whirrels3
whirrels3 :
eks bly eks deel van deel 1 .. .cum up deel 2... 👀👀👀 julllle roep my!!!!
2026-09-20 10:08:47
1
elize_peep
Elize :
is hy single😂😅
2026-09-20 09:33:33
0
roxanegersrealtor
roxanegersrealtor :
Ha ha... Baie harder werk om daai lekker wyn te maak. Mel daai hemp is verseker d regte drag vir n plaas meisie 😁🥰😂😂😂😂
2026-09-21 08:32:10
1
jolly2727
Jolanda :
jys funny🤣🤣🤣
2026-09-20 08:09:43
1
user398155411660
Mien :
Love jou Mel!!!
2026-09-20 08:12:22
1
doortjie88
Doortjie88 :
aaitsa jy het jou verjaarsdag top aan pragtig🥰
2026-09-20 09:59:53
1
1_0_g_0_1
-GERHARD- :
Love die 🤣❤️
2026-09-20 08:08:27
1
minkievdmerwe
Minkie92 :
jy is cute
2026-09-20 10:51:48
1
_xleetheblondeeex_
Xx_ItsLeeBabe_Xxx :
[Tears of joy]love dit❤️
2026-09-20 08:07:29
1
nadialudike2025
Nadia🐾 :
Dit was nou oulik…
2026-09-20 08:16:01
1
jorene_1
Jorene Dancing Mom💃🇿🇦 :
[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy] love dit
2026-09-20 08:09:23
1
bloom_and_birch
Bloom&Birch :
jy is so die beste Mel jys net freaking awsome ek love jou
2026-09-20 12:42:17
1
deevdwesthuizen
deevdwesthuizen :
Jy is net fantasties!!
2026-09-22 21:16:59
1
valerie.mouton
Val🩷 :
Ek love dit 🤣❤️
2026-09-20 08:20:27
1
To see more videos from user @mel_die_storieverteller, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About