@cosmosblomdalenedupreez: ๐ โPappaโฆ vertel my weer van daardie dae toe Oupa nog vir die nagtrein gewag hetโฆโ โค๏ธ SPORE VAN GISTER โ Linny & Johnny Hierdie lied is meer as net musiek. Dis โn stukkie van my familie se verlede wat ek nooit wil laat verdwyn nie. Ek, Linny, dra dit op aan my Pappa โ vir sy kosbare stories van my Oupa en Ouma, die stoomtreine, rooi baksteenhuisies, kerosienlampe en โn spoorwegdorp waar mense saam gewerk, gelag, swaargekry en geleef het. Die treine het stil gewordโฆ die stoom het verdwynโฆ maar die spore van gister loop steeds deur ons harte. ๐ฅน๐โค๏ธ #SporeVanGister #AfrikaanseMusiek #LinnyJohnny #AfrikaansTikTok #VirJou
๐๐ถ๐๐ฒ๐ท๐ท๐ ๐๐ธ๐ฟ๐ฎ๐น๐
Region: ZA
Sunday 20 September 2026 13:21:20 GMT
Music
Download
Comments
Fire Eyes :
pragtig laat my na my kinderdae verlang ek was n sporie kind๐น
2026-10-07 17:30:16
1
Petro Vd Walt Malherbe :
lank lank se kinderjare dankie vir die onthou
2026-09-25 05:03:22
2
tina.naude123 :
Pragtig
2026-10-09 13:57:11
0
Rentia Boshoff :
Sjoe baie mooi en rustig!
2026-10-06 10:43:32
1
Elizabeth :
Awesome ๐
2026-09-29 19:01:52
1
lettielabuschagne :
verlang terug na daai dae was wonderlike tyd
2026-09-28 15:10:41
1
Nuggie_prince3 :
2026-10-07 09:08:35
1
Essie :
Beautiful๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ
2026-09-28 12:05:00
1
Chris Loretz :
2026-09-24 10:16:55
2
Frikkie Mostert :
๐น๐น๐น๐น
2026-10-08 17:50:06
0
meisie_jansen_van_nieuwe :
dia baie mooi lied
2026-09-28 11:51:34
1
tinybubbles2506 :
2026-09-28 12:27:53
1
bonganethobela67 :
๐ฅฐ๐ฅฐ
2026-09-28 11:52:47
1
whataluck ๐ฟ๐ฆ :
Pragtig ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ
2026-09-28 19:02:31
1
koos :
2026-09-28 18:50:47
1
Hettie Botha :
ai waars daai tye heen๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ๐ฅฐ
2026-09-28 14:26:42
1
suresh somnath :
Beautiful. ๐ต๐ต๐ถ๐ถ๐๐ผ๐ป๐ธ๐ฉท๐๐๐ฏ๐ฏ๐๐๐
2026-09-20 20:22:35
1
Colin Webster :
2026-10-04 06:14:46
1
Elizabeth :
so mooi song
2026-09-28 08:50:38
1
Marthinus Stoop ๐ฟ๐ฆ :
2026-09-27 05:17:13
1
โก๐ฆSulize๐ฆโก๐ณ๐ฆ :
Love dit [Delulu]
2026-09-24 10:21:04
2
Fanie Grobbelaar :
wow hierdie skep by my n verlange hier diep binne in my
2026-09-28 05:33:59
1
Dawn Olivier :
OH WOW AWESOME BEAUTIFUL SONG LOVE THE VIDEO THANK YOU GOD BLESS AND KEEP SAFE โค๏ธ๐
2026-09-27 13:36:05
2
Hanna Van Vuuren :
Soe dis so mooi
2026-09-28 08:53:03
1
red :
๐ฅฐ
2026-09-21 05:44:05
1
To see more videos from user @cosmosblomdalenedupreez, please go to the Tikwm
homepage.