[Laugh approved][Laugh approved] my Pitty love sy gekookde eier hy eet dit met 1 hap op
2026-09-21 08:50:48
3
C 🩷 :
dis die side eye vir my 😭🤣
2026-09-21 10:48:17
37
Elzane Lobar :
Hy is soos ma los my uit ek wil eet [Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]
2026-09-21 11:02:53
2
C H R I S T E L L E :
Ag shame, hy lyk erg confused !! [Heartwarming]
2026-09-21 09:05:17
8
Chani❣️vdw :
sjoe hy is masive
2026-09-21 09:16:33
3
Mariska ✝️ 🇿🇦 :
"hou op vir my kyk ma"
2026-09-21 09:53:59
16
Anneke Kleynhans :
Elizabeth hy is soooo cute hahahhah
2026-09-21 09:31:52
2
ᓚᘏᗢ _Christine_ ᗢᘏᓚ :
Hy is net 'n klein seuntjie 🥺🤣
2026-09-21 08:47:28
14
🩵Dis.Nique's.Hier🩵 :
ag dis vreknfunny,hys so confused😂😂😂😂
2026-09-21 09:03:38
2
SuzanneRentzke💫 :
Dit voel seker weird in sy mond
2026-09-21 07:51:03
8
user7806775770068 :
Jy kry n houding mamma😅😅
2026-09-21 10:09:52
0
Wilma Marais651 :
Ek het my beeshond n harde koekie gegee en daarna n mashmallow,sy gesig was priceless😂
2026-09-21 09:37:27
4
🖤CåRi3ks🖤🇿🇦 :
sies mamma🤣😂🤣
2026-09-21 09:02:52
1
Chella :
Hy is te oulik, is hy opreg? want hys Baie groot, te pragtig....hulle het net n menier om gesiggies te trek...en dis altyd oulik as n boerboel kos in hulle mond weg steek. hys pragtig
2026-09-21 11:40:21
0
*Joelene* :
Age nee ma die man is dan nou embarrass om die eier te eet 😂😂😂😂
2026-09-21 10:10:20
3
💕Sharlene💕 :
Hy is soos HUH??? 😳😳😁😁😁
2026-09-21 09:01:56
0
🌻Cindy Viljoen🌻 :
ek het wel nie n boerboel nie maar my baba love n gekookte eier sommer met dop en al. hom lekker gewig laat optel nadat hy baie siek wat. goeie proteine 😂
2026-09-21 09:39:12
3
Marools :
die way hoe hy vir jou kyk, maar die eier bly in die mond [Laugh approved]
2026-09-21 11:44:51
0
Rissie🌶Pit :
daai kyk 🤣🤣🤣🤣
2026-09-21 08:32:43
1
Durby-Ann :
hy wil dit so graag uitspoeg maar jy loop al agter hom aan! sies ma![Laugh approved]
2026-09-21 11:27:53
1
Nixi 🩷 :
Ek lag so lekker saam jou 🤣🤣 Daai lag was nou aansteeklik 🤣
2026-09-21 08:47:50
1
Queen 👸 :
daardie gesig is so adorable!
2026-09-21 08:01:31
3
The Rustic flower 🌸 :
Auw Rib..my hond is ook Rib
2026-09-21 10:47:38
2
nadialouwofficial :
Hy is te dierbaar
2026-09-21 09:13:37
4
Lenel :
Van onderwerp af, wat noem mens daardie tipe vloer?
2026-09-21 12:16:25
0
To see more videos from user @elizabethnel_makeup, please go to the Tikwm
homepage.