@chandremusic1: 🌸 Wat ’n lekker show by die Darling Blommeskou 2026! 🌸🎶 Hier’s ’n lekker Juan Boucher-cover – “Ek dink ek mis maar net jou hart” ❤️🎤 Baie dankie aan almal wat kom luister, saamgesing en die dag so spesiaal gemaak het! 🙌🔥 Tot die volgende show! 🎶🤠 #ChandreMatthee #ChandreMusic #JuanBoucher #EkDinkEkMisMaarNetJouHart #DarlingBlommeskou