@4king_fantasties_: Comfyfood orals is ons nou beskikbaar!

𝕄𝕟𝕣. 𝔽𝕒𝕟𝕥𝕒𝕤𝕥𝕚𝕖𝕤™
𝕄𝕟𝕣. 𝔽𝕒𝕟𝕥𝕒𝕤𝕥𝕚𝕖𝕤™
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 21 September 2026 14:59:22 GMT
36825
712
11
482

Music

Download

Comments

solaryard_
Solar :
Dis teen die wet om nie te verklaar as hierdie video sponsored is nie.
2026-09-21 20:56:52
1
debbiek8001
sonneblom80 #ByFaith✝️ :
gaan def daar n draai maak
2026-09-21 15:47:01
2
barry_barnardmsn.c
[email protected] :
Die kos is nie halal nie, is dit?
2026-09-22 05:30:03
1
doret017
Doret :
Goed om te weet!!!
2026-09-21 18:09:03
1
andrenaude255
André :
Hulle burger pasteie is lekker net jammer hulle het NOOIT voorraad nie jy kan maar verniet op n Saterdag daarna toe ry vir burger pasteitjies hulle maak net dood eenvoudig nie voorsiening om genoeg voorraad aan te hou nie
2026-09-21 16:43:26
2
boschfranklin58
Bosch Franklin :
i visit them at least twice a week. Food is always fresh and the staff are the polite. I will keep on supporting them.✨
2026-09-22 12:17:34
1
that_girl_elaine_
Elaine Bothma :
love die plek besoek hulle gereeld
2026-09-21 16:59:25
1
kearabhima592
Jacky Bhima :
Hi.Die tak in Retail Park Menlyn.Is altyd fully stocked.Asook die een in Simon Vermooten straat.Daai 4kingfantasties spices is Aspris lekka wuh.xxx
2026-09-23 06:34:59
1
To see more videos from user @4king_fantasties_, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About